Breaking News

Padindrukke: Datsun Go Lux

Deur Daantjie Badenhorst.

 

In 2014 het die Datsun-naam na Suid-Afrika teruggekeer na ‘n afwesigheid van net meer as dertig jaar, maar hoewel die eerste “nuwe” Datsun, die Go, baie goed verkoop het, moes die maatskappy venyninge kritiek van die motorpers verduur as gevolg van ‘n gebrek aan moderne veiligheidskenmerke soos lugsakke. Die maatskappy het egter nie stilgesit nie, en ‘n nuwe, opgeknapte model, met verskeie groot verbeteringe, is einde 2019 in Suid-Afrika bekendgestel.

Die nuwe reeks bestaan uit Mid- en Lux-weergawes van die Go-luikrug en die Go+. BB Datsun Sinoville het aan MotorPlus se Daantjie Badenhorst die nuwe Go Lux- luikrug vir evaluering beskikbaar gestel.

Die buite-stilering van die nuwe Go wys reeds dat daar groot vordering met die nuwe model gemaak is in vergelyking met sy voorganger. Daar is nuwe LED-dagryligte, diamantsnit-allooiwiele met 176/60 R 14-bande en (uiteindelik!) ‘n agterste ruitveër vir die Lux, terwyl die modelle ook nou elektriese buitespieëls het wat ‘n baie groot verbetering is op die belaglike spieëls wat nie eens deur afstandbeheer verstel kon word nie. Die bagasiebak kan ook nou van buite af oopgemaak word aangesien daar ‘n sleutelgat op die agterklap is; iets waarmee die vorige modelle nie toegerus is nie. Die Mid-reeks word toegerus met volle wieldoppe wat baie mooier lyk as dié wat die Lux voorheen gehad het. Ongelukkig skitter ‘n agterruitverwarmer steeds in sy afwesigheid in die hele reeks.

Die binnekant bevat ‘n aantal groot verbeteringe en van sommige van die klein irritasies wat teenwoordig was op die vorige model, is daar byna geen sprake nie. Die instrumentepaneel kom net so uit die Micra Active, maar net in die geval van die Lux-modelle. Daar is ook nou ‘n omvattende nuwe klankstelsel met ‘n seweduim-raakskerm, Bluetooth-verbinding, twee luidsprekers en selfs Android Auto en Apple Car Play. Die gesplete banksitplek is weg, en word vervang met twee afsonderlike sitplekke. Die handrem is ook nou waar hy hoort; tussen die sitplekke. Daar is ook nou ‘n paneelkissie met ‘n deksel, hoewel dit nie kan sluit nie. Ongelukkig is daar net ‘n smukspieël vir die bestuurder se sonskerm maar nie vir dié van die voorste passasier nie. Een van die grootste verbeterings is die rukstopsitplekgordels vir die twee buitenste passasiers. Daar is bottelhouers in die voorste deure en bekerhouers agter die hoog geplaasde rathefboom. Die USB-kragpunt is onder die rathefboom; dit is trouens een van die min kenmerke aan die binnekant wat nog kritiek verdien omdat ‘n mens dit nie kan sien nie. Omdat daar nie ‘n CD-speler is nie, is dit uiters belangrik, aangesien ‘n mens musiek op ‘n geheuestokkie moet laai vir die lang pad. Die pakkiesrak vir die bagasieruim is ‘n welkome toevoeging, maar ongelukkig lig dit nie op wanneer die agterklap oopgemaak word nie.

Die nuwe Go se veiligheidskenmerke is aansienlik meer as dié van sy voorganger. Twee lugsakke, asook ABS-remme is standaardtoerusting, tesame met agterste parkeersensors. Daar is nie ‘n trukamera nie, maar vir ‘n motor van hierdie grootte maak dit glad nie saak nie. Die sentrale sluitstelsel werk met ‘n afstandbeheer op die sleutel, maar net die deure word daarmee oopgesluit en nie die agterklap ook nie.

Onder die enjinkap is die nuwe Go dieselfde as sy voorganger. Die 1,2 liter-enjin met drie silinders wat ook vir die Micra Active gebruik word, lewer 50 kW teen 5 000 opm en wringkrag van 104 Nm teen 4 000 opm. Die enjin voel lewendig en beskik oor oorgenoeg krag. Daar is net ‘n handratkas met vyf gange beskikbaar en die rathefboom is op die ideale plek, hoog in die paneelbord waar ‘n mens maklik toegang daartoe het.

Aangesien die Go Lux se prys R 165 000 is, is daar min motors wat regtig teen hom kan meeding. Die Renault Kwid Climber se prys is R 151 900, maar hy moes onder dieselfde kritiek as die Go deurloop. Die Kia Picanto is een van die gewildste motors in die A-segment en die model waarvan die prys die naaste aan dié van die Go is, is die 1,0 Style, wat teen R 165 495 verkoop. Die 1,2 Street is duurder, maar dis beter om ‘n kleiner enjin met ‘n hoër spesifikasievlak, soos dié van die Style, te kies. Die intreevlak-model van Toyota se Aygo-reeks kos R 168 500; dit is nie ‘n slegte kopie nie maar dalk nie so ruim soos die Go nie. Die Hyundai Grand i10 1,0 Moton lyk ook na ‘n goeie kopie teen R 162 900.

Een mededinger wat op hierdie stadium nog ‘n buiteperd is maar al hoe gewilder sal word wanneer die vervaardiger se aanleg in Suid-Afrika aan die gang is, is die BAIC D 20; die 1,5 Comfort se prys is R 169 900. Dan moet ‘n mens nie die Go se stalmaat, die Nissan Micra Active, teen R 177 900 buite rekening laat nie. Die Go word gerugsteun deur ‘n waarborg van drie jaar of 100 000 km, terwyl verskeie opsies teen ekstra koste beskikbaar is vir diegene wat ‘n diens-of onderhoudsplan nodig het.

Datsun verdien volpunte vir die feit dat hulle na die publiek en die motorpers se kritiek op die vorige Go geluister het. Hierdie foute is behoorlik reggestel; enigiemand wat ‘n beperkte begroting het of wat op soek is na ‘n geskikte eerste motor vir ‘n jongmens kan hom nou maar oorweeg. Om die waarheid te sê; die nuwe Datsun Go Lux is nou ongetwyfeld die beste kopie in sy prysklas; dit het verander van ‘n motor wat nie eintlik aanbeveel kon word nie na een wat baie sterk aanbeveel word.

231 thoughts on “Padindrukke: Datsun Go Lux

  1. Hi there, this weekend is nice designed for me, for the reason that
    this time i am reading this impressive educational article here at
    my home.

  2. This article is truly a pleasant one it helps new web people, who are wishing in favor of
    blogging.

  3. This design is steller! You definitely know how to keep a reader amused.
    Between your wit and your videos, I was almost moved to
    start my own blog (well, almost…HaHa!) Great job. I really
    loved what you had to say, and more than that, how you presented it.
    Too cool!

  4. Heya! I understand this is somewhat off-topic however I needed to ask.
    Does managing a well-established website such as yours require a large amount
    of work? I’m brand new to writing a blog but I do write in my diary everyday.
    I’d like to start a blog so I will be able to share my experience and feelings online.
    Please let me know if you have any suggestions or tips for brand new aspiring blog owners.

    Thankyou!

  5. I will right away take hold of your rss as I can’t find your email
    subscription link or newsletter service. Do you have any?
    Kindly let me understand so that I may just subscribe. Thanks.

  6. excellent put up, very informative. I wonder why the opposite experts of this sector do not realize this.
    You must proceed your writing. I’m sure, you have a huge readers’ base already!

  7. Article writing is also a fun, if you be acquainted
    with then you can write or else it is complicated to write.

  8. I just could not go away your site prior to suggesting that I actually loved the standard info an individual provide for your guests?

    Is going to be back steadily to check out new posts

  9. I’ve been surfing online more than 4 hours today, yet I
    never found any interesting article like yours. It is pretty
    worth enough for me. In my view, if all site owners and bloggers
    made good content as you did, the web will be a lot more useful than ever before.

  10. Hey there! I know this is kind of off topic but I was wondering if you knew where I could get a captcha plugin for my comment form?
    I’m using the same blog platform as yours and I’m having problems finding one?

    Thanks a lot!

  11. Hello there, just became aware of your blog through Google, and found that it is truly informative.
    I’m going to watch out for brussels. I’ll be grateful if you continue this in future.

    A lot of people will be benefited from your writing.
    Cheers!

  12. A fascinating discussion is worth comment. There’s no doubt that that you need to publish more about this subject, it might not be a taboo
    matter but generally people do not discuss these issues.
    To the next! Cheers!!

  13. Hi there! I could have sworn I’ve been to this site before
    but after checking through some of the post I realized it’s new to me.
    Anyhow, I’m definitely glad I found it and I’ll be book-marking and checking back often!

  14. I’ve been surfing on-line more than three hours nowadays, but I by no means discovered any fascinating
    article like yours. It’s lovely worth sufficient for me. Personally,
    if all site owners and bloggers made good content as you probably
    did, the web will probably be much more helpful than ever before.

  15. My relatives always say that I am killing my time
    here at web, however I know I am getting knowledge all the time
    by reading such fastidious articles.

  16. What’s up it’s me, I am also visiting this website on a regular basis, this website is
    actually pleasant and the users are genuinely sharing
    good thoughts.

  17. Every weekend i used to go to see this site, because i wish for enjoyment, for
    the reason that this this website conations really pleasant funny stuff too.

  18. In addition to soccer and baseball, skiwear also has replicas. He sacrificed heat resistance instead of reducing air resistance

  19. It’s also effective for romantic time with your lover, so why don’t you learn it? Full body massage is not as difficult as you think. Simple preparation and know-how

  20. Taking advantage of Manchester United’s free kick situation, the crowd that appeared with an unidentified white object was caught by security guards after about 10 seconds of escape.

  21. Exceptional post however , I was wondering if you couldwrite a litte more on this subject? I’d be very thankfulif you could elaborate a little bit more. Many thanks!

  22. Oh my goodness! Impressive article dude! Thank you, However I am having issues with your RSS. I donít know why I cannot join it. Is there anybody getting identical RSS issues? Anyone that knows the answer can you kindly respond? Thanx!!

  23. Hi there every one, here every one is sharing these know-how,therefore it’s nice to read this blog, and I used to go to see this blog every day.

  24. Hello. Interesting material! I’m really appreciate it. It will be great if you’ll read my first article on AP!)

  25. Aloha! Interesting material! I’m really appreciate it. It will be great if you’ll read my first article on AP!)

  26. Greetings! Very useful advice within this post! It’s the little changes that will make the greatest changes.Thanks a lot for sharing!

  27. hello!,I love your writing very much! proportion we bein contact extra approximately your article on AOL?I need an expert on this space to unravel my problem.May be that’s you! Looking forward to peer you.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: