Suzuki brei Swift-reeks uit met luukser GLX

Kort nadat die nuwe Suzuki Swift Sport bekendgestel is, is nog ‘n nuwe model by die reeks gevoeg. Die Suzuki Swift GLX. Die Swift GLX beskik oor dieselfde luukse kenmerke as die GLX-weergawes van die Ignis- en Vitara-modelle, soos outomatiese klimaat-beheer, asook...

Nuwe Fuso-modelle by reeks gevoeg

Die samewerking tussen Mercedes-Benz en Fuso beteken dat die FI 2-170 met die Mercedes-Benz FIG 85 toegerus word terwyl die FJ 18-280 en die FJ 26-280 dieselfde enjin en ratkas van Mercedes-Benz deel.

Suzuki behaal rekordverkope in Julie

Suzuki Suid-Afrika het in Julie vanjaar ‘n rekordgetal eenhede in Suid-Afrika verkoop. Die 1577 eenhede wat in dié maand verkoop is, verbeter die rekord van 1 479 eenhede wat in Junie vanjaar opgestel is met 6.6%.  Deur alle markverwagtings te oortref, het Suzuki...

Audi TT opgeknap

Die derde geslag van Audi se TT-reeks is pas opgeknap met ‘n meer aggressiewe voorkoms, kragtiger enjins en meer standaardkenmerke as voorheen. Die nuwe reeks bou voort op die eienskappe wat van die TT ‘n motor vir die geesdriftige maak, onder meer ‘n baie kort...

Motorsportnuus – week 32

Die vonke het die naweek van 3 en 4 Augustus op die internasionale motorsportfront behoorlik gespat. Motorplus se Neels Rabe vertel: F1 In Hongarye is dit vir die eerste keer in 13 jaar dat ‘n Honda aangedrewe motor op die voorste wegspringposisie is, te danke aan...

Motornuus en padindrukke

Benodig u inligting oor ‘n spesifieke model?

Ford Mustang opgeknap

Ford Mustang opgeknap

Sedert sy aanvanklike Suid-Afrikaanse bekendstelling in 2016 het die Ford Mustang die gewildste sportmotor op die Suid-Afrikaanse mark geword, en nou is die opgeknapte weergawe in Suid-Afrika beskikbaar. Ons man, Charlen Raymond, was by die loodsing van die nuwe Ford...

read more
Mazda se nuwe Drie is hier

Mazda se nuwe Drie is hier

Nadat meer as 12 000 eenhede van die sesde geslag Mazda 3’s in Suid-Afrika verkoop is, is die sewende geslag in Julie 2019 vrygestel Soos voorheen is die 2019 Mazda 3 as ‘n luikrug en ‘n sedan beskikbaar, maar hoewel hulle ‘n naam deel, beskik hulle oor uiteenlopende...

read more
Isuzu D-Max wys spiere met Arctic

Isuzu D-Max wys spiere met Arctic

Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSAF) het pas ‘n nuwe vlag-skip model by sy D-Max-reeks gevoeg. Die Isuzu D-Max Arctic AT 35.  Die Arctic is gemik op ernstige veldryers, professionele mense wat ‘n voertuig vir onhergergsame paaie nodig het, asook stadsbewoners wat die...

read more

SOEK

MOTORFOTOS

Sien meer in Gallery