Hyundai Kona wen Amerikaanse toekenning

Die Hyundai Kona en sy stalmaat, die Kona Electric CUV, is gesamentlik as die wenners van die Noord- Amerikaanse Nutsvoertuig van die Jaar aangewys. Dié toekenning word sedert 1994 deur die Noord- Amerikaanse Motor-Nutsvoertuig- en Vragmotor-van-die-jaar-mediajurie ,...

Rolls-Royce Cullinan

Omtrent drie jaar gelede het Rolls-Royce aangekondig dat die wêreld se duurste en weelderigste bekendgestel sou word; dit sou voldoen aan die vraag na ‘n voertuig vir diegene wat op soek was na weelde, werkverrigting en veelsydigheid wat nog nooit tevore in die...

Rolls-Royce Motors doen die beste ooit

Terwyl ander vervaardigers ‘n vasgestelde lys spesifikasies het waaruit voornemende kopers kan kies, gee Rolls-Royce sy kopers vrye teuels om hulle eiesoortige Rolls-Royce met unieke spesifikasies soos die koper dit verkies, te bestel. 

Padindrukke- Hyundai Kona 1,0 TGDI Executive

Deur Daantjie Badenhorst. Een van die marksegmente wat die vinnigste groei, is dié vir kompakte oorkruisvoertuie wat die beste kenmerke van ‘n luikrug en ‘n sportnutsvoertuig kombineer. Hyundai het sommer twee modellreekse in hierdie segment in die veld gestoot; die...

Motorsportverslag: Suid-Afrikaanse geboude Toyota Hilux wen 2019 se Dakar

Toyota Gazoo Racing SA-jaer Nasser Al Attiyah en sy Franse spanmaat Mathieu Baumel het die 2019 Dakar kategorie vir motors met 'n Suid-Afrikaanse geboude Toyota Hilux gewen. Die ander Toyota Gazoo Racing SA-jaer, die Suid-Afrikaanse renjaer Giniel de Villiers, wat in...

Motornuus en padindrukke

Benodig u inligting oor ‘n spesifieke model?

Ford knap sy Transit en Tourneo Custom op

Ford knap sy Transit en Tourneo Custom op

In 2013 het Ford SA na die marksegment vir minibusse en paneelwaens teruggekeer met die bekendstelling van die Transit en Tourneo Custom, wat al jare lank in Brittanje gewild was, maar vir die eerste keer in omtrent veertig jaar weer in Suid-Afrika beskikbaar gestel...

read more
BMW X5 is hier

BMW X5 is hier

Die afgelope jaar het BMW sy X-reeks sportnutsvoertuie opgeknap en uitgebrei met die bekendstelling van die X2, asook die nuwe weergawes van die X3 en X4. Nou is die jongste weergawe van die model wat alles begin het, die X5, in Suid-Afrika beskikbaar. Die aanvanklike...

read more
Kia se 2019-Sportage is hier

Kia se 2019-Sportage is hier

Toe Kia in 1998 tot die Suid-Afrika toegetree het, was die Sportage die eerste model wat hier bekendgestel is. Die jongste geslag van Kia se gewilde sportnutsvoertuig is net meer as twee jaar lank hier op die mark en die tyd het aangebreek om ‘n opgeknapte model, met...

read more

SOEK

MOTORFOTOS

Sien meer in Gallery