
Mazda se BT 50-bakkies is vir die buitelewe
14/02/2017
0 Comments
Die nuwe geslag Mazda BT 50-bakkies wat in 2012 in Suid-Afrika bekendgestel is, het die konvensionele werkesel-beeld van ‘n bakkie uitgedaag en is dit as ‘n aktiewe leefstylbakkie bemark. Die gedagte was dat hierdie bakkie