
Die Toyota Yaris GR: Tydren- en padmotor in een.
12/01/2020
0 Comments
Toyota het sopas sy tydren-geïnspireerde GR Yaris internasionaal bekendgestel. Die “GR”-letters staan vir Gazoo Racing, Toyota se motorwedren-afdeling. Die Yaris GR is ontwikkel uit Toyota se suksesvolle deelname aan die Wêreldtydrenkampioenskap (WRC). Met die Yaris