
Ford Mustang geskiedenis
19/12/2016
4 Comments
Die legendariese Ford Mustang is in 2015 vir die eerste keer in Suid-Afrika bekendgestel, nadat die Amerikaanse moedermaatskappy besluit het om hierdie motor ook in ʼn regterhandstuur te vervaardig. Die huidige Mustang wat nou in