
GWM Steed 5. Goedkoopste turbodiesel-bakkie in die land
13/07/2017
0 Comments
GWM is nou 10 jaar al in Suid-Afrika. Daar is tans vier GWM Steed 5-enkelkajuitbakkies beskikbaar en veral die 2,0 VGT Workhorse, die goedkoopste turbodieselbakkie op die Suid-Afrikaanse mark, bied goeie waarde vir geld.