Die Toyota Yaris GR: Tydren- en padmotor in een.

0 Comments

Toyota het sopas sy tydren-ge├»nspireerde GR Yaris internasionaal bekendgestel. Die “GR”-letters staan vir Gazoo Racing, Toyota se motorwedren-afdeling. Die Yaris GR is ontwikkel uit Toyota se suksesvolle deelname aan die W├¬reldtydrenkampioenskap (WRC). Met die Yaris