Breaking News

Dag: 8 Maart 2022

Suzuki se nuwe Celerio is hier

08/03/2022

Drie maande nadat die nuwe Suzuki Celerio oorsee op die mark gekom het, het hy sy buiging in Suid-Afrika gemaak. Toe die oorspronklike Celerio in 2015 bekendgestel is, was dit die intreemodel in Suzuki se Suid-Afrikaanse reeks en dié model het ‘n nuwe geslag kopers aan Suzuki blootgestel. Hierdie model het ook toekennings by Cars.co.za […]

Read More
%d bloggers like this: