Hyundai het die Staria-reeks pas uitgebrei met die bekendstelling van ‘n paneelwa. Hiermee voltooi Huyundai die reeks, wat ook uit die vyfsitplek Multivan en minibuses met sewe, nege of elf sitplekke bestaan. Die Staria-paneelwa vervang die gewilde H1 en bied meer moderne tegnologie, meer ruimte en luuksheede wat hom selfs ‘n meer gedugte medeedinger in […]
Read MoreMahindra Suid-Afrika het pas sy Pik Up-reeks uitgebrei met die bekendstelling van drie spesiale Karoo-modelle. Dit kom te midde van die maatskappy se aankondiging dat die tienduisendste Pik Up onlangs by sy aanleg naby Durban gemonteer is. Die drie nuwe modelle is die Dusk, die Storm en die Dawn, almal met modelspesifieke kenmerke. Al drie […]
Read MoreSuzuki Auto SA het aangekondig dat die Ertiga-reeks hersaamgestel is en dat ‘n belangrike veiligheidskenmerk standaard toerusting geword het. Die reeks het voorheen uit vyf modelle bestaan maar daar is net drie modelle in die hersiene reeks. Die reeks bestaan nou uit die GA-handrat en die GL met die keuse van ‘n hand- of outomatiese […]
Read More