Sedert sy bekendstelling in 2021 het die Toyota GR Yaris ‘n gunsteling onder motorgeesdriftiges geword en verskeie toekennings gewen. In reaksie op die wêreldwye aanvraag het Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) pas aangekondig dat ‘n tweede besending van die GR Yaris nou in beperkte getalle in Suid-Afrika beskikbaar is, maar na aanleiding van markterugvoer is net […]
Read More