Breaking News

Alfa Romeo

Klassieke Alfa Romeo Spider in films

29/05/2020

Deur Daantjie Badenhorst. Min motors kan daarop aanspraak maak dat hulle sterre op die silwerdoek was, maar die Alfa Romeo met die langste modellewe van almal was in verskeie rolprente te sien, nie net oorsee nie maar ook in Suid-Afrika. Die Alfa Romeo Spider, wat aanvanklik as die Duetto bekendgestaan het, is in 1966 bekendgestel. […]

Read More

Motorsportnuus: Terugblik op week 26

26/06/2019

Neels Rabe doen verslag oor die belangrikste motorsportgebeure van die 26 ste week van die jaar:   Die Franse F1 Grand Prix; Sondag 23 Junie 2019.   Die Franse F1 Grand Prix was ongelukkig ‘n redelike vervelige affêre met Mercedes wat weereens domineer. Lewis Hamilton wen sy 79ste GP deur elke enkele ronde voor te […]

Read More

Alfa Romeo keer terug na F1

01/02/2019

Vir die 2019 Formule 1-seisoen gaan die ooreenkoms wat vir 2018 tussen Sauber en Alfa Romeo aangegaan is, verder gevoer word deurdat dié span nou as Alfa Romeo Racing bekend sal staan. Alfa Romeo het aan die aanvanklike Formule 1-wêreldkampioenskap in 1950 deelgeneem, met Guiseppe Farina wat die eerste title daardie jaar met die 158 […]

Read More

Die Alfa Romeo Stelvio

25/06/2018

Deur Neels Rabe. Geen vervaardiger durf dit waag om die gewildheid van sportnutsvoertuie te ignoreer nie. Neem Porsche as voorbeeld. Hoeveel Porsches is gereeld op openbare paaie gesien totdat die Cayenne en Macan hul opwagting gemaak het? Natuurlik het Porsche puriste aanvanklik in hul Schnapps gestik toe Porsche hul toetrede tot die sportnutsvoertuig-mark aangekondig het, […]

Read More

Alfa Romeo keer terug na Formule 1

06/12/2017

Na ‘n afwesigheid van meer as dertig jaar gaan Alfa Romeo van 2018 af weer by Formule 1 betrokke wees. Dié onderafdeling van Fiat Chrysler Automobilies (FCA)  het ‘n langtermynooreenkoms met die Switserse Sauber-span aangegaan en dié span sal voortaan as Alfa Romeo Sauber F 1 bekendstaan. Die span sal die embleem en kleure van […]

Read More

Alfa Romeo Stelvio is hier

15/11/2017

Kort nadat Alfa Romeo die nuwe Giulia op die mark gebring het, het dié Italiaanse vervaardiger vir die eerste keer met die nuwe Stelvio tot die marksegment vir sportnutsvoertuie toegetree. Die Stelvio is ‘n splinternuwe tipe Alfa Romeo, maar bied steeds ‘n vermening van werkverrigting, geskiedenis en treffende stilering. Die Stelvio is vernoem na die […]

Read More
%d bloggers like this: