Breaking News

Bakkies

Toyota knap Hilux ingrypend op

09/10/2020

Die Toyota Hilux is sedert sy 1969 met ons en is is sekerlik Suid-Afrika se suksesvolste voertuigverkoper nog. Selfs te midde van die COVID 19-pandemie het verkope nie net konstant gebly nie, maar selfs toegeneem. As daar dus enige nuwe ontwikkelings op die Hilux gedoen word, moet Suid-Afrinaners daarvan kennis neem. Die agtste geslag het in 2016 hier op […]

Read More

Spesiale Ford-bakkie gerestoureer

18/09/2020

In 1971 het Ford Suid-Afrika die motor-bedryf verras deur ‘n bakkie gebaseer op die destyds nuwe Cortina Merk 3 bekend te stel. Dié bakkie het ‘n aparte laaibak en ‘n loonvrag van 750 kg gehad, en was aanvanklik beskikbaar met dieselfde 1,6 liter-enjin as die Cortina-sedan. Later is ‘n twee-liter model met die V4-enjin van […]

Read More

VW gee Amarok meer krag

10/09/2020

Dit is reeds tien jaar sedert Volkswagen Suid-Afrika (VWSA) die Amarok-bakkie in Suid-Afrika bekendgestel het. Sedertdien het dit die top verkoper-handelsvoertuig in VWSA se reeks geword en altesaam 35 000 enkel- en dubbel-kajuit modelle is hier verkoop; onder meer 2 596 eenhede verlede jaar. Nou het VWSA aangekondig dat ‘n kragtiger weergawe van die V6-modelle […]

Read More

Padindrukke: Isuzu D-Max 3,0 TD LX 4×4 dubbelkajuit

06/09/2020

Deur Daantjie Badenhorst In 2018 het Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) besluit om die “KB”-benaming vir sy bakkiereeks met “D-Max” te vervang, terwyl die reeks self ook ‘n paar veranderinge ondergaan het. Die nuwe LX-handratmodel het sedertien ‘n sesgangratkas verkry en MotorPlus het die kans gekry om die dubbelkajuitmodel onder hande te neem. Die D-Max verskil […]

Read More

Oppas vir valse “Ford”-toebehore

06/09/2020

Al hoe meer eienaars van Ford se Ranger- en Everest-reekse installeer deesdae toebehore aan hulle voertuie, wat nie Ford Suid-Afrika se amptelike goedkeuring wegdra nie. Volgens die Ford-motormaatskappy van Suid-Afrika (FMCSA) beïnvloed hierdie toebehore nie net ‘n voertuig se waarborg nadelig nie; dit is ook ‘n veiligheidsrisiko. Toebehore wat amptelik deur die fabriek goedgekeur is […]

Read More

Isuzu brei X-Rider-reeks uit

10/08/2020

Isuzu Motors Suid-Afrika het pas ‘n nuwe model by sy uiters suksesvolle X-Rider reeks gevoeg. Die X-Rider is aanvanklik in 2016 as ‘n beperkte model bekendgestel maar sy gewildheid het gemaak dat dit gou ‘n permanente model geword het en nou in vier modelle beskikbaar is. Die jongste X-Rider word toegerus met dieselfde drie-liter turbo-diesel […]

Read More

Vyf nuwe outomatiese Isuzu D-Max bakkies

11/02/2020

  Terwyl die Suid-Afrikaanse publiek wag dat die nuwe geslag D-Max in die tweede helfte van 2021 bekendgestel word, het Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) pas  die bestaande D-Max-reeks uitgebrei met die toevoeging van vyf bykomende modelle met ‘n outomatiese ratkas. Aan die voorpunt is die X-Rider, wat nou vir die eerste keer met ‘n outomatiese […]

Read More

Hyundai Santa Cruz bakkie kom 2021 eers na VSA

11/02/2020

Eers VSA en dan die res van die wêreld? Hyundai het nou amptelik aangekondig dat ‘n Hyundai ‘n bakkie vir die Amerikaanse mark ontwikkel het en dit sal as die Santa Cruz Pickup Truck bekendstaan. Dit gaan vanaf 2021 in Hyundai se aanleg in Montgomery in die Amerikaanse staat Alabama vervaardig word.   . Soos […]

Read More

Gewilde Mahindra Pik Up nou outomaties

16/01/2020

Suid-Afrika eerste met outomatiese Mahindra-bakkie “S11” is nou top spesifikasievlak Nadat die nuwe Mahindra Pik Up teen die einde van 2017 in Suid-Afrika bekendgestel is, het hy een van die gewildste bakkies op die plaaslike mark geword; tot só ‘n mate dat plaaslike vervaardiging in Suid-Afrika onlangs ‘n aanvang geneem het. Dit het Mahindra Suid-Afrika […]

Read More

Padindrukke: Mitsubishi Triton 2,4 D-iD Dubbelkajuit 4×4 Outomaties

12/11/2019

Hoewel die eerste Mitsubishi-eentonbakkie reeds in 1979 oorsee bekendgestel is, moes Suid-Afrika tot 1995 wag. Die eerste Mitsubishi bakkie in Suid-Afrika was die Colt L 200. Die tweede geslag Colt-bakkies, wat in 1999 geloods is, was baie gewild. Die redes daarvoor was ‘n reputasie vir betroubaarheid en ‘n baie groot verskeidenheid modelle in enkelkajuit, Clubcab […]

Read More
%d bloggers like this: