Breaking News

BMW

BMW se nuwe 2-reeks koepee gou hier beskikbaar

23/07/2021

Dit is vanjaar 55 jaar sedert BMW se eerste kompakte koepee, die 02-reeks, internasionaal bekendgestel het. Dit het die weg gebaan vir die suksesvolle 3-reeks, en nadat hierdie reeks al hoe groter en duurder geword het, het BMW die 2-reeks koepee op die mark gebring. Die tweede geslag is by die Goodwood Festival of Speed […]

Read More

Nóg ‘n nuwe Vier op pad na Suid-Afrika

11/06/2021

In 2014 het BMW sy eerste 4-reeks Gran Coupé bekendgestel. Hierdie model het die sportiewe voorkoms van ‘n koepee met die praktiese eienskappe van ‘n luikrug gekombineer en het ‘n alternatief gebied vir diegene wat ‘n sportiewe gesinsmotor wou gehad het. Die tweede geslag is pas internasionaal bekendgestel en hy sal teen die einde van […]

Read More

BMW i4 op pad na Suid-Afrika

04/06/2021

Die eerste elektriese BMW met vier deure, die i4, is pas oorsee bekendgestel en sal in die eerste kwartaal van 2022 in Suid-Afrika beskikbaar wees. Die i4 is ‘n vierdeur-koepee met ‘n luikrug en is daarop gemik om veelsydigheid en ruimte met die tipe bestuursgenot waarvoor BMW bekend is, te kombineer. Boonop is die eerste […]

Read More

BMW stel spesiale X3 bekend

20/05/2021

BMW het pas die Suid-Afrikaans-vervaardigde X3-reeks uitgebrei met die toevoeging van die Mzansi Edition. Die Mzansi Edition is gebaseer op die X3 20d XDrive en beskik oor dieselfde tweeliter-turbo-diesel enjin wat 140 kW teen 4 000 opm en wringkrag van 400 Nm teen tussen 1 700 en 2 500 opm lewer. Dieselfde Steptronic-ratkas met agt […]

Read More

BMW se M3 en M4 nou in Suid-Afrika beskikbaar

25/03/2021

In 1986 het BMW die M3 vir die eerste keer internasionaal bekendgestel. Hierdie model was nie in Suid-Afrika beskikbaar nie, aangesien dit net in linkerhand-stuur vervaardig is. Suid-Afrika het egter in 1993 vir die eerste keer met die M3 kennis gemaak toe die volgende geslag op die mark gekom het. Sedertdien het die M 3 […]

Read More

BMW se 128ti nou beskikbaar

01/03/2021

BMW het sy plaaslike 1-reeks pas uitgebrei met die toevoeging van die 128 ti. Die 128ti sluit hom by die huidige 118i, die 118d en die M 135i xDrive aan. Die “ti” modelbenaming, wat Turismo Internazionale, beteken, is in die 1960’s en 1970’s vir modelle soos die 2000 ti en die 2002 ti, tii en […]

Read More

BMW M5 nou nog kragtiger

27/01/2021

Die BMW M5 Competition is reeds een van die kragtigste en vinnigste sportsedans op die plaaslike mark, en nou het BMW ‘n nuwe, beperkte weergawe wat nóg beter werkverrigting beloof, oorsee bekendgestel. Die M5 CS sluit hom by modelle soos die M2 CS en M4 CS aan, en is die eerste CS-model wat met vier […]

Read More

BMW se nuwe Vier is hier

01/12/2020

Die splinter-nuwe BMW 4-reeks koepee is nou in Suid-Afrika beskikbaar. Drie modelle is aanvanklik in Suid-Afrika beskikbaar, naamlik die 420i, die 420d en die M 440i. Eersgenoemde twee is met standaard-of M Sport-afwerking beskikbaar terwyl die M 440i die M Sport-pakket met vierwiel-aandrywing as standaard toerusting het. BMW se oogmerk met die nuwe 4-reeks was […]

Read More

BMW wys sy nuwe M3 en M4

30/09/2020

Dit is vanjaar presies 35 jaar sedert die eerste BMW M3 internasionaal bekendgestel is, en nou staan BMW gereed om die nuwe model op die mark te bring. Die nuwe modelle, wat as ‘n M3-sedan en ‘n M4-koepee met of sonder die Competition-pakket beskikbaar sal wees, sal vanaf Maart 2021 internasionaal beskikbaar wees.  Die Competition-modelle […]

Read More

BMW 4 vir 2020

03/06/2020

In 2014 het BMW sy jarelange tradisie om die sedan-en koepeemodelle van sy gewilde 3-reeks dieselfde modelbenaming te gee, verbreek deur die eerste 4-reeks as ‘n alleenstaande model bekend te stel. Nou het BMW sy tweede geslag 4-reeks aan die internasionale media gewys, en die eerste modelle sal in Oktober 2020 in Europa op die […]

Read More
%d bloggers like this: