Breaking News

Chevrolet

Firenza: Die Vauxhall wat ‘n Chevrolet geword het

16/04/2020

In die 1960’s het General Motors se Britse afdeling Vauxhall die gewoonte gehad om elk van sy drie model-reekse, Viva, Victor en Velox/Cresta elke drie jaar te vervang. Die Viva HA is in 1963 bekendgestel en die HB wat hom opgevolg het, in 1966. Met die HC het Vauxhall egter ‘n jaar langer gewag en […]

Read More

“Aussie-Chevs” word vyftig

24/01/2019

Tot en met die laat 1960’s het General Motors Suid-Afrikaanse modelreekse bemark onder dieselfde kentekens wat hulle in hul lande van herkoms gehad het. Dit het beteken dat modelle van Chevrolet, Holden, Vauxhall, Opel en Pontiac dieselfde name as hul oorsese eweknieë gehad het, selfs al het plaaslike inhoudsvereistes beteken dat die enjins verskil het. […]

Read More

GMSA maak planne vir Suid-Afrika bekend

18/05/2017

General Motors Suid-Afrika het aangekondig dat Chevrolet uit Suid-Afrika gaan ontrek. Isuzu bly. Dit volg kort na die aankondiging dat die PSA-groep (die vervaardiger van Peugeot- en Citroën-motors) Opel by General Motors oorgekoop het.

Read More
%d bloggers like this: