Breaking News

Citroen

Citroën se opgekikkerde C3-reeks nou volledig

20/05/2021

Sedert sy bekendstelling in November 2016 is daar reeds 3 miljoen eenhede van die derde geslag Citroën C3 verkoop, en toe dié Franse vervaardiger teen die einde van 2019 na Suid-Afrika teruggekeer het , was dit een van die modelle wat hier bekendgestel is. In Maart vanjaar het Peugeot Citroën Suid-Afrika die intreemodel van die […]

Read More

Citroën C3 opgeknap

06/04/2021

Die opgeknapte weergawe van die Citroën C3 is nou in Suid-Afrika beskikbaar. Hoewel die nuwe C3 meganies dieselfde as sy voorganger is, spog die nuwe model met ‘n aantal bykomende kenmerke wat hom selfs veiliger en meer aantreklik as sy voorganger maak. Die nuwe C3 word toegerus met beter klankdemping as voorheen, terwyl die voorste […]

Read More

Citroën Serenity sorg vir uitstekende naverkoopdiens

14/08/2020

Toe Citroën  teen die einde van 2019 sy hertoetrede tot die Suid-Afrikaanse mark gemaak het, was daar baie vrae oor die naverkoopdiens wat eienaars sou geniet. Daarom het die vervaardiger Citroën Serenity bekendgestel, om seker te maak dat eienaars die gemoedsrus kry wat hulle nodig het en Peugeot en Citroën se langtermynverbintenis tot die Suid-Afrikaanse […]

Read More

Een platform, drie motors

14/08/2020

In 1975 het Suid-Afrika die eerste land ter wêreld geword waar Peugeot en Citroën saam begin werk het. Sedertdien het hierdie twee maatskappye saamgesmelt en die PSA-groep gevorm. Opel en Vauxhall het in 2017 deel daarvan geword; dit het gemaak dat Opel en Vauxhall-modelle deesdae op Peugeot- en Citroën-platforms gebou word. Een voorbeeld hiervan is […]

Read More

Oktober 2019 motorverkope toon oplewing

04/11/2019

Die pasgeloodse Volkwagen T-Cross verkoop reeds goed. Citroën bewys met hertoetrede daar is tog ‘n mark vir hierdie vervaardiger. Die verkope van nuwe motors in Oktober het ‘n effense oplewing getoon in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, met 51 978 voertuie wat verkoop is in vergelyking met 51 856 ‘n jaar tevore. Wat passasiersmotors […]

Read More

Citroën is terug in Suid-Afrika

17/10/2019

Nadat die Franse vervaardiger Citroën in 2016 besluit het om aan die Suid-Afrikaanse mark te onttrek, het hy pas sy terugkeer aangekondig met drie modelreekse wat dadelik beskikbaar is. Die C3 is ‘n luikrug wat in die B-segment van die mark sal meeding, terwyl die C3 Aircross en C5 Aircross gemik is op diegene wat […]

Read More

Motorsportnuus: Week 38

20/09/2019

Deur Neels Rabe Terugblik op die week van 9 tot 15 September. Marc Marquez wen MotoGP op Misano.Toyota Gazoo Racing se Alonso begin vir Dakar voorberei. Suid-Afrikaanse renjaers presteer internasionaal. Motorsportnuus   MotoGP ‘n Onderonsie Saterdag tussen Rossi en die Spanjaard Marc Marquez veroorsaak dat Marquez met ekstra motivering in Sondag se MotoGP wedren op die […]

Read More
%d bloggers like this: