Breaking News

Datsun

1971 – ‘n groot jaar vir plaaslike motorbedryf

12/01/2021

Daar is ‘n hele aantal redes hoekom  1971 kan as ‘n waterskeidingsjaar  in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse motorbedryf beskou kan word. In die eerste vier maande van die jaar het vier groot gebeurtenisse, waarvan drie  ‘n blywende invloed op die bedryf gehad het, plaasgevind. Die belangrikste was die begin van die derde fase van […]

Read More

10 Suid-Afrikaanse klassieke motors.

06/04/2020

Deur Daantjie Badenhorst. Daantjie Badenhorst, MotorPlus se spesialis-skrywer het 10 klassieke motors wat in Suid-Afrika beskikbaar was uitgesonder as gesogte versamelaarsitems. — As jy die geld, die geduld en tegniese vaardighede het om ‘n klassieke motor te onderhou, sal jy ‘n motor kan besit wat net soveel aandag as ‘n nuwe een kan trek, mits […]

Read More

Datsun Go kry CVT-ratkas

27/11/2019

Die Datsun Go en Go+-reekse is pas uitgebrei met die toevoeging van modelle met ‘n palwissel (CVT)-ratkas. Hierdie ratkas is net vir die twee Lux-modelle beskikbaar. Benewens die nuwe ratkas, word die CVT-modelle ook met stabiliteits-beheer en ‘n waarskuwing vir die voorste passasier om vas te gordel, toegerus. Twee lugsakke, ABS-remme met elektroniese rem-verspreiding en […]

Read More

2020 se nuwe motors

25/10/2019

Die einde van 2019 is naby, en daarom het dit tyd geword om te bespiegel oor watter nuwe motors in 2020 in Suid-Afrika bekendgestel gaan word. MotorPlus is bewus van ‘n paar nuwelinge, maar daar is ook een of twee waarvan ons nog nie seker is nie en daar is altyd die moontlikheid dat sommige […]

Read More

Datsun trippel “S” vier vyftig jaar

07/08/2019

Datsun SSS vier vyftig jaar.   Deur Daantjie Badenhorst. In 1969 het Datsun-Nissan ‘n modelbenaming bekendgstel wat ‘n legende sou word. Die Bluebird-reeks, wat al ‘n gevestigde model in Datsun-Nissan se modelreeks was, is vervang deur die 1600, wat in ander dele van die wêreld as die 510 bekendgestaan het. Daar was aanvanklik net een […]

Read More

Motorbedryfverslag: Voertuigverkope was laer in Desember 2018

10/01/2019

Jy weet die vakansie is verby as die “National Association of Automobile Manufacturers of South Africa” (NAAMSA) se verkoopsyfers van die vorige maand se voertuig-verkope eers in die tweede week van Januarie bekend gemaak word. Soos aanvanklik gevrees is, was Desember 2018 se verkope laer as Desember 2017 se totaal. Nuwe voertuigverkope het op 39 984 […]

Read More

Datsun verbeter sy reeks ingrypend

16/11/2018

In 2014 het Datsun sy terugkeer tot die Suid-Afrikaanse mark gemaak met die bekendstelling van die Go-reeks.   Twee jaar later is die reeks uitgebrei toe die Go+, ‘n mensekarweier met sewe sitplekke, bekendgestel is. Ten spyte van venynige kritiek as gevolg van gebrekkige veiligheidskenmerke het veral die Go gewild geword as gevolg van sy […]

Read More

Datsun stel Cross oorsee bekend

28/01/2018

Sedert Datsun se terugkeer na Suid-Afrika in 2014 moes dié vervaardiger se produkte onder venynige kritiek van veral die motorpers se kant af deurloop, selfs al het veral die Go -luikrug uiters gewild geword. Toe MotorPlus in 2017 die “Go Lux”-model getoets het, was die gebrek aan veiligheidskenkerke, soos dubbele lugsakke en rukstop-sitplekgordels vir die […]

Read More

300 000 nuwe Datsuns al klaar op die pad

25/01/2018

Die 300 000ste Datsun van die 21ste eeu is onlangs in Indië verkoop. Dit beteken dat minder as vier jaar nadat die eerste Datsun internasionaal in Maart 2014 bekendgestel is, is reeds 300 000 Datsuns verkoop. Sedert die Datsun Go-model in Oktober 2014 in Suid-Afrika bekendgestel is, is 18 915 eenhede plaaslik verkoop en die Datsun-reeks […]

Read More
%d bloggers like this: