Breaking News

FAW

FAW se tienton-staatmaker vind wyd byval

04/11/2021

Die Chinese vragmotorvervaardiger FAW het hom die afgelope jaar al hope meer in die Suid-Afrikaanse mark gevestig, en di maatskappy se handelaarsnetwerk het ‘n silwer toekenning tydens die NADA-indeks vir handelaarstevredenheid gewen. Een van die belangrikste redes vir FAW se volgehoue sukses is die 15-180, met ‘n loonvrag van 9,8 ton, wat beskikbaar is as […]

Read More

FAW se seston-staatmaker groot rede vir sukses

27/09/2021

Ses jaar gelede het FAW Trucks ‘n model op die mark gebring wat sedertdien ‘n belangrike rol in dié vervaardiger se sukses op die Suid-Afrikaanse mark gespeel het. Die 8.140 FL is miskien die kleinste model in die plaaslike FAW-vragmotorreeks maar ondanks sy kompakte afmetings is dit ‘n praktiese en veelsydige werkesel wat groot byval […]

Read More
%d bloggers like this: