Breaking News

Ferrari

Sebastian Vettel verlaat Ferrari

12/05/2020

Hoewel die 2020 Formule 1-seisoen weens COVID 19 nog nie kon begin nie, is daar reeds groot nuus. Scuderia Ferrari het aangekondig dat die viermalige wêreld kampioen Sebastian Vettel die span na ses jaar gaan verlaat. Vettel het 14 wedrenne vir Ferrari gewen; die derde meeste naas Michael Schumacher en Niki Lauda. Vetttel het sy […]

Read More

Ferrari wys sy nuwe F8 Spider

15/09/2019

Deur Daantjie Badenhorst, Motorplus.  Sedert die bekendstelling van die 308 GTS in 1977 het Ferrari deurentyd ‘n V8-afslaankap in sy reeks gehad, en hierdie tradisie word voortgesit met die F8 Spider, wat pas bekendgestel is. Die F8 Spider is die plaasvervanger vir die 488 Spider en is saam met die F8 Tributo ontwerp. Die verskil […]

Read More

Niki Lauda, die Phoenix.

21/05/2019

Deur Daantjie Badenhorst.   Niki Lauda, wat soos die mitologiese Phoenix uit die vuur herrys het, is nie meer met ons nie. Die driemalige Formule 1-wêreldkampioen en sekerlik een van die top Formule 1-renjaers in die geskiedenis van motorsport,  is op die ouderdom van 70 jaar oorlede. Lauda het in Augustus 2018 ‘n long-oorplanting gehad wat […]

Read More

Ferrari se Portofino is hier

23/02/2018

Die een oomblik is dit ‘n berlinetta met ‘n afgeslaande dak en die volgende oomblik is die dak op en is dit ‘n vloeirug. Die Portofino word aangedryf deur ‘n turbo-aangejaagde V8-enjin met ‘n verplasingsinhoud van  3 855 cc wat 441 kW teen 7 500 opm en 760 Nm tussen  3 000 en 5 250m opm lewer. Die Portofino, wat met ‘n sewe-gang F 1-dubbelkoppelaarratkas toegerus is, kan ‘n topsnelheid van 320 km/u behaal. Versnelling van 0 tot 100 km/u geskied in 3,5 sekondes en 0 tot 200 km/u in 10,8 sekondes.

Read More
%d bloggers like this: