Breaking News

Fiat

Fiat 500 X hersien

07/09/2021

Kort op die hake van die nuwe Fiat 500-reeks is die groter model, die 500 X, ook pas hersien. Die nuwe reeks bestaan uit vier modelle, naamlik die Cult, die Connect en die Sport, soos met die 500, asook ‘n unieke model bekend as die Cross.  Al vier modelle word aangedryf deur dieselfde 1,4 liter […]

Read More

Fiat hersien sy 500

26/08/2021

In 2007 het Fiat die legendariese 500 laat herleef met die bekendstelling van ‘n splinternuwe model met hierdie legendariese naam. Nou het Fiat se moedermaatskappy Stellantis ‘n hersiene weergawe van die 500 bekendgestel, en hierdie keer is altesaam vier spesifikasievlakke beskikbaar. Die 875 cm³-enjin van die vorige 500-reeks bly behoue; hierdie twee-silinder enjin lewer 62,5 […]

Read More

Fiat-paneelwa lê miljoen kilometer af

02/07/2021

In 2007 is die derde geslag Fiat Fiorino, gebaseer op die platform van die Grande Punto, in Suid-Afrika bekendgestel. Die passasiers-weergawe, bekend as die Qubo, is intussen aan die plaaslike mark onttrek, maar die Fiorino is steeds beskikbaar, met die keuse tussen ‘n 1,4 liter-petrol enjin of ‘n 1,3 liter Multijet-turbo-diesel enjin. Een Fiorino-eienaar het […]

Read More

Nuwe Fiat 500 radikaal anders

04/05/2020

Die derde geslag Fiat 500, wat onlangs in Milaan vertoon is en binnekort bekendgestel word, gaan heeltemal anders as sy voorgangers wees. Dit sal Fiat Chrysler Automobiles (FCA) se heel eerste volle elektriese voertuig wees en word reeds deur die akteur Leonardo di Caprio onderskryf. Die oorspronklike 500, wat 63 jaar gelede bekendgestel is, het […]

Read More

Fiat se haastige inheemse 131

23/04/2020

In 1977 het Fiat sy gewilde 124-reeks in Suid-Afrika aan die mark onttrek en die 131, wat drie jaar tevore oorsee bekendgestel is, eindelik na Suid-Afrika gebring. Die aanvanklike reeks het bestaan uit ‘n tweedeur-sedan met ‘n viergang ratkas, ‘n vierdeur-sedan met ‘n vyfgang handratkas of ‘n outomatiese ratkas en ‘n stasiewa, maar in 1978 […]

Read More

Wesbank-brandstofbesparingsrit 2019

05/11/2019

Wie onthou nog die Total-besparingsrit, wat sedert die laat 1970’s ‘n jaarlikse instelling was? Die resultate wat met die eertydse Total Brandstofbesparingsrit verkry was, was ‘n goeie maatstaf van wat die motoris van sy motor se brandstofverbruik kan verwag. Aangesien die meeste brandstofverbruiksyfers deesdae onder laboratoriumtoestande getoets word en sekere motorpublikasies wel hul eie  toetse […]

Read More

Oktober 2019 motorverkope toon oplewing

04/11/2019

Die pasgeloodse Volkwagen T-Cross verkoop reeds goed. Citroën bewys met hertoetrede daar is tog ‘n mark vir hierdie vervaardiger. Die verkope van nuwe motors in Oktober het ‘n effense oplewing getoon in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, met 51 978 voertuie wat verkoop is in vergelyking met 51 856 ‘n jaar tevore. Wat passasiersmotors […]

Read More

Fiat 128 vier sy vyftig jaar

17/06/2019

Deur Daantjie Badenhorst. In 1969 het Fiat vir die eerste keer ‘n voorwiel-aangedrewe model op die mark gebring; die Fiat 128. Hierdié model was só gewild dat hy tot in 1985 in sy oorspronklike vorm vervaardig is, terwyl modelle wat ook op hom gebaseer was, tot in 2008 op die mark gebly het. Die 128 […]

Read More

Fiat 124 van Italië tot in Rusland

05/01/2018

Deur Daantjie Badenhorst Die Fiat 124-reeks was een van Fiat se suksesvolste modelle wat nog in Suid-Afrika bekendgestel is. Nadat die Fiat 124 in 1966 in Europa geloods is en die Europese Motor van die Jaar-kompetisie gewen het, is hy in Julie 1967 na Suid-Afrika gebring. Die aanvanklike model was ‘n sedan met ‘n enjin […]

Read More

Die Fiat Panda is terug in Suid-Afrika met twee vastrappers

17/08/2017

Deur Nicholas Smit   Na ‘n kort afwesigheid is Fiat se Panda weer in Suid-Afrika beskikbaar. Hierdie keer is daar egter vier modelle waarvan twee vierwiel-aangedrewe is Die vier modelle is die Easy, die Lounge en die twee vierwielaangedrewe modelle, die Panda 4×4 en die Cross 4×4. Die hele reeks word toegerus met Fiat se […]

Read More
%d bloggers like this: