Die samewerking tussen Mercedes-Benz en Fuso beteken dat die FI 2-170 met die Mercedes-Benz FIG 85 toegerus word terwyl die FJ 18-280 en die FJ 26-280 dieselfde enjin en ratkas van Mercedes-Benz deel.
Read MoreFuso Suider-Afrika, ‘n onderafdeling van Mercedes-Benz in Suid-Afrika, het buigsame finansieringspakkette aangekondig om hulle reeks handelsvoertuie meer bekostigbaar te maak. Die pakkette is gegrond op ‘n vaste afbetalingsooreenkoms, en twee afbetalings-tydperke is beskikbaar. Dit sluit byvoorbeeld ‘n afslagprys op die Fuso FE 7-136, ook bekend as die Canter, met ‘n onderstel en ‘n kajuit in. […]
Read More