Breaking News

Haval

Haval stel sy nuwe H6 bekend

14/06/2021

Kort op die hakke van die splinternuwe Joilon het Haval pas sy nuwe H6 in Suid-Afrika bekendgestel. Die H6, wat op dieselfde onderstel van die Jolion gebou word, vervang die vorige H6 asook die H6C, en neem sy plek bokant die Jolion in Haval se Suid-Afrikaanse reeks in.  Hoewel dit reeds die derde geslag H6 […]

Read More

Padindrukke: Suzuki Vitara Brezza 1,5 GLX

28/04/2021

Prys: R 289 900 Maksimum kraglewering: 77 kW @ 6 000 opm Wringkrag: 136 Nm @ 4 400 opm Enjinkapasiteit: 1 462 cm³ Ons hou van: Goeie toerustingsvlalk, omvattende waaborg en diensplan, moontlike lae onderhoudskostes Ons hou nie van: Net twee lugsakke, gebrek aan stabiliteitsbeheer   In 1988 het Suzuki ‘n splinternuwe marksegment geskep met die bekendstelling van […]

Read More

Padindrukke: Haval H6C 2,0 T Luxury 6-DCT

12/03/2020

Deur Daantjie Badenhorst.   Nadat Haval in 2017 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, het hulle die reeks gou uitgebrei met die bekendstelling van die H6C. MotorPlus het pas die H6C Luxury 6-DCT, die vlagskip van hierdie reeks, met die vriendelike samewerking van CMH Haval Silver Lakes, vir ‘n paar dae getoets. Die H6C moet […]

Read More

Padindrukke: Haval H1 1,5 VVTI

22/02/2020

Deur Daantjie Badenhorst. Met Haval se aankoms in Suid-Afrika in 2017 was een van die modelle in hulle arsenaal die Haval H1. Die H1 het, sedert sy bekendstelling, nog min aandag in die media gekry; daarom is dit goed dat ons die geleentheid gekry het om een onder hande te neem. Die buitestilering van die […]

Read More

Padindrukke: Haval H2 1,5 T Luxury Outomaties (2020 model)

14/02/2020

Kwaliteit ontmoet Waarde vir Geld. Nadat Haval in 2017 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, het dié Chinese vervaardiger se gewildheid al hoe meer toegeneem. Die een model wat veral die publiek se verbeelding aangegryp het, was die H2, wat pas ‘n aantal detailveranderinge ondergaan het. Motor Plus het, met die vriendelike samewerking van CMH […]

Read More

Haval vernuwe die H2 vir 2020

05/02/2020

Sedert Haval  tot die Suid-Afrikaanse mark in 2017 toegetree het, het die H2 sportnutsvoertuig groot byval by die publiek en die motormedia gevind. Die H2 het bewys dat dit ‘n kwaliteit voertuig is, wat besonderse waarde vir geld bied. Vir 2020 het Haval Suid-Afrika twee nuwe H2 modelle bekendgestel om die vorige H2-modelle te vervang. […]

Read More

Padindrukke: Haval H2 1,5 T Luxury Outomaties

02/05/2018

Dit is nie maklik om mededingers vir die H2 te kry nie, veral nie met hierdie spesifikasievlakke nie. Die rede daarvoor is eenvoudig; dié wat prysgewys met hom meeding, is kleiner en dié wat dieselfde grootte is, is duurder.  Die H2 Luxury Outomaties se prys is R 309 900,

Read More

Haval brei reeks uit met die H6 C

06/09/2017

Met die vrystelling van die Haval H2 in Mei 2017, het die Suid-Afrikaanse motormedia dit as die beste Chinese voertuig wat tot dusver hier bekendgestel is, beskryf. Nou is die reeks, wat ook uit die H1 en die H6-sportnutsvoertuie bestaan, uitgebrei met die bekendstelling van die H6 C-model. Die C in die H6 C se […]

Read More

Haval SA gee ondersteuning aan GWM-eienaars

25/07/2017

  Sedert GWM (Great Wall Motors) in 2007 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, is meer as 55 000 eenhede van dié maatskappy se voertuie verkoop. Die meeste hiervan was bakkies en baie van hulle is nog op ons land se paaie. Nou het die maatskappy besluit om eienaars van voertuie wat nie meer onder […]

Read More
%d bloggers like this: