Breaking News

Honda

Padindrukke: Suzuki Vitara Brezza 1,5 GLX

28/04/2021

Prys: R 289 900 Maksimum kraglewering: 77 kW @ 6 000 opm Wringkrag: 136 Nm @ 4 400 opm Enjinkapasiteit: 1 462 cm³ Ons hou van: Goeie toerustingsvlalk, omvattende waaborg en diensplan, moontlike lae onderhoudskostes Ons hou nie van: Net twee lugsakke, gebrek aan stabiliteitsbeheer   In 1988 het Suzuki ‘n splinternuwe marksegment geskep met die bekendstelling van […]

Read More

Honda se W-RV is hier

13/11/2020

Die  verkope van  klein oorkruis-sportnutsvoertuie het in 2019 op n jaa-tot-jaarbasis met 39% toegeneen; dit is die marksegment wat op die oomblik die vinnigste groei. Die jongste vervaardiger wat ‘n mededinger in hierdie segment bekendgestel het, is Honda, wie se W-RV  deur twee ander modelle in die reeks, die Jazz en die B-RV geïnspireer is. […]

Read More

Honda vier twintig jaar met nuwe Ballade

12/11/2020

Toe Honda in 1982 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, was die Ballade die eerste model wat bekendgestel is. Vyf geslagte van die Ballade is in Mercedes-Benz se fabriek in Oos-Londen vervaardig, en dié Duitse vervaardiger se handelaars-netwerk het die reeks bemark en versprei. Honda het in 2000 het van Mercedes-Benz afgestig en Honda Motor […]

Read More

Nissan se Magnite op pad na Suid-Afrika

27/10/2020

Nadat Nissan die afgelope jaar of wat redelik stil was, het dié vervaardiger pas ‘n model bekendgestel wat binnekort in Suid-Afrika beskikbaar sal wees. Die Magnite is Nissan se mededinger in die snelgroeiende marksegment vir kompakte sportnuts-voertuie en is ‘n bewys van die maatskappy se toewyding aan Suid-Afrika asook Afrika suid van die Sahara. Die […]

Read More

Honda kry motoriste weer aan die gang

17/06/2020

Honda Motor Suider-Afrika het pas ‘n veldtog van stapel gestuur om motoriste te help om nuwe motors te midde van die COVID 19-pandemie te koop. Die Get Moving Again-veldtog is daarop gemik om aan die behoeftes van kopers van die Amaze, Jazz, BR-V en CR-V te voldoen; hulle kry 10% afslag op die voorgestelde kleinhandel […]

Read More

Honda BR-V vir 2020

22/02/2020

Honda Motor Suider-Afrika het pas ‘n aantal detailveranderinge vir sy BR-V-sportnutsvoertuig aangekondig. Die subtiele veranderinge is, volgens die vervaardiger, daarop gemik om sy voorkoms en veelsydigheid te verbeter terwyl bestuursgenot en gerief aandag gekry het met die toevoeging van nuwe kenmerke en geraasvermindering. Volgens Dinesh Govender, die algemene bestuurder van Honda se motorafdeling, is die […]

Read More

Renault Captur wen besparingsrit

18/11/2019

Die eerste Wesbank-besparingsrit het die afgelope naweek ten einde geloop, en het in ‘n tweestryd tussen Renault en Suzuki ontaard. Die stryd tussen hierdie twee vervaardigers het die heeltyd voortgeduur en albei vervaardigers het op ‘n stadium voorgeloop. Met die kritieke laaste hervulling in Kaapstad het Renault se drie voertuie, die Captur, die Duster Techroad […]

Read More

Wesbank-brandstofbesparingsrit 2019

05/11/2019

Wie onthou nog die Total-besparingsrit, wat sedert die laat 1970’s ‘n jaarlikse instelling was? Die resultate wat met die eertydse Total Brandstofbesparingsrit verkry was, was ‘n goeie maatstaf van wat die motoris van sy motor se brandstofverbruik kan verwag. Aangesien die meeste brandstofverbruiksyfers deesdae onder laboratoriumtoestande getoets word en sekere motorpublikasies wel hul eie  toetse […]

Read More

Honda Civic reeks is opgeknap

20/06/2019

Honda Motor Suid-Afrika het pas die jongste weergawe van sy Civic-sedan bekendgestel. Soos voorheen sal die reeks uit vier modelle bestaan, naamlik die 1,8 Comfort en Elegance en die 1,5 T Sport en Executive. Al vier modelle het ‘n palwissel (CVT)-ratkas as standaardtoerusting. Die vooraansig van die nuwe reeks kry ‘n nuut ontwerpte sierrooster, ‘n […]

Read More

Honda wys sy elektriese stadsmotor

18/03/2019

Honda se elektriese stadsmotor, die ePrototype, was by die Geneefse Motorskou vir die eerste keer ten toon gestel. Hierdie nuweling bou voort op die hoog aangeskrewer Urban EV-konsep en vorm ‘n belangrike deel van Honda se “Electric Vision”-strategie vir die Europese mark. Die ePrototype is ontwerp om aan die behoeftes van die moderne leefstyl te […]

Read More
%d bloggers like this: