Breaking News

Isuzu

Isuzu stel mu-X nommer twee bekend

16/11/2021

  Wag ‘n bietjie, Isuzu-liefhebbers, die nuwe D-Max-bakkie is nog nie beskikbaar nie, maar …   Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) het ‘n voorsmaak gegee van wat om van die nuwe Isuzu D-Max bakkiereeks, wat in die maatskappy se fabriek in die Nelson Mandelabaai-metrogebied vanaf 2022 vervaardig sal word, te verwag met die bekendstelling van die […]

Read More

Padindrukke: Isuzu D-Max 3,0 TD LX 4×4 dubbelkajuit

06/09/2020

Deur Daantjie Badenhorst In 2018 het Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) besluit om die “KB”-benaming vir sy bakkiereeks met “D-Max” te vervang, terwyl die reeks self ook ‘n paar veranderinge ondergaan het. Die nuwe LX-handratmodel het sedertien ‘n sesgangratkas verkry en MotorPlus het die kans gekry om die dubbelkajuitmodel onder hande te neem. Die D-Max verskil […]

Read More

Isuzu brei X-Rider-reeks uit

10/08/2020

Isuzu Motors Suid-Afrika het pas ‘n nuwe model by sy uiters suksesvolle X-Rider reeks gevoeg. Die X-Rider is aanvanklik in 2016 as ‘n beperkte model bekendgestel maar sy gewildheid het gemaak dat dit gou ‘n permanente model geword het en nou in vier modelle beskikbaar is. Die jongste X-Rider word toegerus met dieselfde drie-liter turbo-diesel […]

Read More

Isuzu knap sy mu-X op

28/05/2020

Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) het pas ‘n opgeknapte weergawe van sy mu-X aangekondig. Die nuwe weergawe , wat weer in ‘n 4×2- en 4×4-weergawe beskikbaar is en met dieselfde turbo-diesel enjin van drie liter aangedryf word, spog nie net met nuwe stilerings-kenmerke nie, maar ook ‘n luukser binneruim. Aan die voorkant het die nuwe mu-X […]

Read More

Vyf nuwe outomatiese Isuzu D-Max bakkies

11/02/2020

  Terwyl die Suid-Afrikaanse publiek wag dat die nuwe geslag D-Max in die tweede helfte van 2021 bekendgestel word, het Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) pas  die bestaande D-Max-reeks uitgebrei met die toevoeging van vyf bykomende modelle met ‘n outomatiese ratkas. Aan die voorpunt is die X-Rider, wat nou vir die eerste keer met ‘n outomatiese […]

Read More

2020 se nuwe motors

25/10/2019

Die einde van 2019 is naby, en daarom het dit tyd geword om te bespiegel oor watter nuwe motors in 2020 in Suid-Afrika bekendgestel gaan word. MotorPlus is bewus van ‘n paar nuwelinge, maar daar is ook een of twee waarvan ons nog nie seker is nie en daar is altyd die moontlikheid dat sommige […]

Read More

Swart Isuzu is terug as die D-Max X-Rider Black

09/10/2019

“Back in black” is nie meer net die titel van ‘n album van AC/DC nie. Die Isuzu X-Rider Black, wat in 2018 as ‘n beperkte model beskikbaar was, was so gewild dat Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) besluit het om hom  weer vry te stel, maar hierdie keer met die D-Max-kenteken (Die vorige Isuzu X-Rider Black […]

Read More

Isuzu D Max 3,0 LX: Rof maar beskaafd

09/10/2019

Die Isuzu D Max 3,0 LX is die top “beskaafde” model in die Isuzu bakkie-reeks. Die vlagskip van die D-Max bakkie-reeks is die “wilde” Arctic wat meer gemik is vir veldry-toestande, terwyl die 3,0 LX vir beide teer- en grondpaaie met groot ry-gerief as bonus, kans sien. Die Arctic 35 AT is gebaseer op die […]

Read More

Isuzu D-Max wys spiere met Arctic

30/06/2019

Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSAF) het pas ‘n nuwe vlag-skip model by sy D-Max-reeks gevoeg. Die Isuzu D-Max Arctic AT 35.  Die Arctic is gemik op ernstige veldryers, professionele mense wat ‘n voertuig vir onhergergsame paaie nodig het, asook stadsbewoners wat die aandag op hulle wil vestig. Dié model is nou by Isuzu-handelaars beskikbaar, maar net op […]

Read More

Isuzu se gewilde vragmotors verbeter

01/03/2019

Die afgelope ses jaar is Isuzu se middelslag- en swaar vragmotors die topverkoper in hul marksegmente, aangesien hierdie vervaardiger die grootste verskeidenheid modelle bied en die voorste vervaardiger is vir onderstel-en-kajuit-modelle wat toegerus met ‘n laaibak of ‘n ander tipe bak na aanleiding van die verlangde loonvrag en doel. Die N-reeks word geklassifiseer as ‘n […]

Read More
%d bloggers like this: