Breaking News

JAC

JAC se T8 kry nuwe enjin

24/11/2021

Die JAC T8, wat in 2019 internasionaal bekendgestel is, is die mees gevorderde bakkie in dié Chinese vervaardiger se geskiedenis van 58 jaar en het dié vervaardiger in staat gestel om al hoe meer op die internasionale mark mee te ding. Nou is die T8 nog verder verbeter met die bekendstelling van die 2,0 L […]

Read More

Elektriese krag vir nuwe JAC-vragmotor

23/07/2021

JAC Motors het pas sy eerste elektriese vragmotor in Suid-Afrika bekendgestel. Die N 55 EV is voor sy bekendstelling deeglik getoets en spog met die jongste elektriese tegnologie. JAC Motors het reeds in 2014 begin om elektriese vragmotors in China te vervaardig en vandag is verskeie modelle met ‘n loonvrag van tussen 2,5 en 12 […]

Read More

JAC X200 gewild onder sakelui

10/04/2021

JAC Motors is tans besig om hom in Suid-Afrika as vervaardiger van ligte en middeslag-handelsvoertuie te vestig, en die X 200 het reeds aanklank by klein sake-ondernemings gevind. Die X 200 is ‘n 1,5 ton ligte vragmotor wat beskikbaar is met ‘n onderstel en kajuit, ‘n valkantbak, ‘n wipbak  of ‘n dubbelkajuit. Laasgenoemde model kan […]

Read More

JAC verstewig in Suid-Afrika

12/03/2021

  JAC motors het in 2017 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree en ten spyte van die afname in motorverkope agv die belemmerings van COVID 19, het sy markaandeel van 2,8% in 2019 na 21,9% in 2020 gegroei. Volgens mnr. Karl-Heinz Göbel, die uitvoerende hoof van JAC Motors Suid-Afrika, was die vestiging en uitbreiding van JAC […]

Read More
%d bloggers like this: