Breaking News

Jaguar

Geen petrol vir Motor van die Jaar nodig nie

21/04/2020

Die Jaguar i-Pace is as die SA Gilde van Motor joernaliste (SAGMJ) se Motor van die Jaar vir 2020 aangewys. Dit is die eerste keer dat ‘n Jaguar die toekenning wen, asook die eerste oorwinning vir ‘n elektriese motor en hierdie toekenning volg op die Europese- en Wêreld-Motor van die Jaar-titels wat die i-Pace in […]

Read More

Jaguar F-Type vir 2020 vernuwe

04/12/2019

Die Jaguar F-Type gaan in 2020 ‘n aantal belangrike detail-veranderinge ondergaan en soos in die verlede sal vier-, ses- en agt-silinder enjins beskikbaar wees. Die F-Type-reeks sal bestaan uit die R-Dynamic-koepee en afslaankap met die keuse van ‘n turbo-aangejaagde twee-liter enjin met vier silinders wat 221 kW lewer, of ‘n drie-liter V6 wat 280 kW […]

Read More

Jaguar F-Pace SVR

21/11/2019

Tydens die Simola Hillclimb wat in Mei 2019 in Knysna gehou is, het Jaguar Land Rover die vlagskip van die Jaguar F-Pace-reeks bekendgestel. Mert die toevoeging van die SVR het die F-Pace die eerste motor sedert die Ford Capri in die vroeë 1970’s geword wat in Suid-Afrika met vier-, ses- en agt-silinder enjins beskikbaar is.  […]

Read More

Elektriese Jaguar is hier

08/03/2019

Een van die mees lang verwagte nuwe modelle van 2019, wat ook pas as Europese Motor van die Jaar aangewys is, is pas in Suid-Afrika bekendgestel. Die Jaguar i-Pace is die eerste elektriese sportnuts-voertuig op die Suid-Afrikaanse mark, en kan tot 470 km aflê voordat die battery weer gelaai moet word. Dit is die eerste […]

Read More

Spesiale Jaguar XF gou hier

01/02/2019

Jaguar Land Rover het pas aangekondig dat ‘n spesiale weergawe van die XF-sedan later vanjaar in Suid-Afrika beskikbaar sal wees. Die Chequered Flag-weergawe kan van die res van die reeks onderskei word deur middel van kentekens in die kantluguitlate, glansswart allooiwiele en drie unieke bakkleure. Aan die binnekant is daar R Sport sitplekke met volle […]

Read More
%d bloggers like this: