Breaking News

Jeep

Nuwe Jeep Wrangler nou beskikbaar

09/10/2019

Die nuwe Jeep Wrangler met ‘n geskiedenis van meer as sewe dekades, is pas in Suid-Afrika bekendgestel. Die nuwe Wrangler behou sy klassieke voorkoms, maar in elke ander opsig is die nuwe model ‘n groot stap vooruit in vergelyking met sy voorgangers. Die nuwe model word toegerus met een van twee aandrywing-stelsels na gelang van […]

Read More

Haastige Jeep is hier

14/01/2019

Die vinnigste en kragtigste vierwiel-aangedrewe sportnuts voertuig tot nog toe is pas bekendgestel. Die Jeep Grand Cherokee -reeks is pas uitgebrei met die toevoeging van die verrigtingsmodel, die Trachkawk, wat spog met ‘n drukaagejaagde V8-enjin van 6,2 liter en toegerus is met ‘n agtgang- Torque Flite-ratkas wat aangepas is om dié enjin se wringkrag te […]

Read More

Jeep Cherokee: 44 jaar en vier miljoen eenhede later

04/10/2018

Deur Daantjie Badenhorst. In 1974 het die destydse American Motors Corporation (AMC) ‘n nuwe model bekendgestel wat gemik was op jong 4×4-geesdriftiges wat meer ruimte nodig gehad het as wat die “tradisionele’ CJ-reeks kon bied. Die Cherokee SJ was gebaseer op die reeds gevestigde Wagoneer-stasiewa maar was aanvanklik net met twee deure beskikbaar. Hierdie model […]

Read More

Jeep Cherokee opgeknap

28/01/2018

Die jongste weergawe van die nuwe geslag Jeep Grand Cherokee is by die pas afgelope Detroit-motorskou in die Verenigde State van Amerika bekendgestel en benewens nuwe stileringskenmerke is ‘n bykomende enjinkeuse ook beskikbaar. Die nuwe enjin is ‘n turbo-aangejaagde viersilinderenjin van twee liter wat die bestaande enjins van 2,4 en 3,2 liter sal aanvul. Hoewel […]

Read More
%d bloggers like this: