Breaking News

JMC

Padindrukke: JMC Carrying 1,6 ton SWB Lux

29/07/2019

Deur Daantjie Badenhorst   In die 1960’s het Japanse motor-vervaardigers die marksegment vir twee-ton vragmotors geskep en modelle soos die Nissan Caball, die Isuzu Elf, die Mazda E 2000 en die Toyota Dyna het uiters gewild geword onder diegene wat op soek was na ‘n werkesel wat groter as ‘n bakkie was maar omtrent net […]

Read More

Padindrukke: JMC Vigus 5 dubbelkajuit 4×2 en 4×4

10/07/2019

Watter model ‘n mens ook al kies; die Vigus 5 is een van die mees onderskatte bakkies op die plaaslike mark. Hoewel dit nie in dieselfde klas as ‘n Hilux, Ranger of Isuzu ten opsigte van naverkoopwaarde kan meeding nie, is hy egter heelwat goedkoper. Die Ford gebaseerde enjin het homself oor en oor bewys en daarom behoort daar geen vrae oor betroubaarheid of duursaamheid te wees nie. Dit is bakkies vir die spaarsamige wat ‘n bakkie vir 10 jaar of meer wil gebruik en nié om net daarmee vir twee jaar te spog nie, voordat dit weer vervang word nie.

Read More
%d bloggers like this: