Breaking News

KIA

Kia Sonet is hier

13/05/2021

Kia het pas sy mededinger in die snelgroeiende marksegment vir klein oorkruismotors in Suid-Afrika bekendgestel. Die Sonet word in Kia se fabriek in Anatapur in Indië vervaardig en daarvandaan na Suid-Afrika ingevoer. Dit is ‘n splinternuwe model wat gesamentlik deur die moeder-maatskappy in Korea en sy Indiese filial ontwikkel is en deur ingenieurs van albei […]

Read More

Kia se Rio opgeknap

04/12/2020

Kia Motors het pas sy opgeknapte Rio-reeks vir die 2021-modeljaar in Suid-Afrika bekendgestel. Die huidige geslag Rio is al sedert 2017 in Suid-Afrika op die mark, maar die nuwe reeks is nie net uitgebrei nie; daar is ook meer standaard kenmerke vir die meeste modelle. Die buitestilering van die nuwe reeks verskil nie veel nie, […]

Read More

Kia Sonet later vanjaar hier

10/08/2020

Kia het pas sy jongste sportnuts voertuig internasionaal bekendgestel en die goeie nuus is dat hierdie nuweling op pad na Suid-Afrika is. Die Sonet word, soos die Seltos, in Kia se Indiese fabriek vervaardig en hiermee tree dié vervaardiger tot die marksegment vir kompakte oorkruis-voertuie toe. Die bekendstelling van die produksie model volg op die […]

Read More

Kia Seltos kry diesel-krag

16/07/2020

Met die bekendstelling van die Kia Seltos in November verlede jaar het Kia Motors Suid-Afrika belowe dat ‘n diesel enjin mettertyd beskikbaar sou wees. Die maatskappy het nou sy  belofte gestand gedoen, en drie diesel modelle, met ‘n keuse tussen twee spesifikasie vlakke en twee ratkaste, is pas bekendgestel.  Suid-Afrika was die eerste uitvoermark waar […]

Read More

Kia se Picanto word ‘n paneelwa

03/07/2020

Kia het pas sy Picanto-reeks uitgebrei met die toevoeging van die Runner, ‘n paneelwa wat op die 1,0 Start-gebaseer is. Die Runner kombineer al die kenmerke wat die Picanto so gewild gemaak het, met ‘n groot laai-ruimte en ‘n net agter die voorsitplekke wat die vrag beskerm.  Die Runner is spesifiek ontwikkel vir ondernemings wat […]

Read More

Kia se nuwe Picanto later vanjaar hier

04/06/2020

Prima spesifikasies vir gewilde kompakte motor. Kia het pas ‘n aantal groot veranderinge vir sy Picanto aangekondig, en die nuwe model sal later vanjaar in Suid-Afrika beskikbaar wees. Nie net sal die nuwe modelreeks met tegnologiese- en veiligheidskenmerke wat gewoonlik net op groter motors voorkom, toegerus word nie, maar ‘n nuwe geoutomatiseerder handratkas (AMT) sal […]

Read More

Kia se Seltos nou in Suid-Afrika beskikbaar

14/11/2019

Kia het pas sy jongste toevoeging tot sy reeks sportnuts-voertuie in Suid-Afrika bekendgestel. Die Seltos vervang die Soul in Suid-Afrika, en sal met twee enjin- en drie verskillende ratkas-keuses beskikbaar wees. Dit is ‘n sportiewe dog praktiese sportnuts-voertuig en bied heelwat ruimte ondanks sy kompakte afmetings. Sy lengte van 4 135 mm,  breedte van 1 […]

Read More

Wesbank-brandstofbesparingsrit 2019

05/11/2019

Wie onthou nog die Total-besparingsrit, wat sedert die laat 1970’s ‘n jaarlikse instelling was? Die resultate wat met die eertydse Total Brandstofbesparingsrit verkry was, was ‘n goeie maatstaf van wat die motoris van sy motor se brandstofverbruik kan verwag. Aangesien die meeste brandstofverbruiksyfers deesdae onder laboratoriumtoestande getoets word en sekere motorpublikasies wel hul eie  toetse […]

Read More

Kia wys sy groot veldryer vir die VSA

15/01/2019

Die eerste Kia wat in die Verenigde State van Amerika spesiaal vir die Amerikaanse koperspubliek ontwikkel is, is pas bekendgestel. Die Telluride is ‘n groot sportnuts-voertuig met plek vir agt insittendes. Daar is ‘n 4×2-model beskikbaar, asook ‘n 4×4-model, met ‘n aandryf stelsel wat by veranderende toestande aanpas en wat na vierwiel-aandrywing oorgeskakel kan word […]

Read More

Kia se 2019-Sportage is hier

21/11/2018

Toe Kia in 1998 tot die Suid-Afrika toegetree het, was die Sportage die eerste model wat hier bekendgestel is. Die jongste geslag van Kia se gewilde sportnutsvoertuig is net meer as twee jaar lank hier op die mark en die tyd het aangebreek om ‘n opgeknapte model, met ‘n hersaamgestelde reeks en ‘n paar belangrike […]

Read More
%d bloggers like this: