Breaking News

Kruis

Toyota se Urban Cruiser nou beskikbaar

08/03/2021

  Toyota Suid-Afrika het pas sy tweede model, wat in samewerking met Suzuki ontwikkel is, in Suid-Afrika bekendgestel. Die Urban Cruiser is gebaseer op die Suzuki Vitara Brezza. Die vooraansig van die Urban Cruiser bestaan uit ‘n groot sierrooster met twee horisontale stawe en die Toyota-kenteken in die middel en ligdiode-projektorkopligte aan weerskante om die […]

Read More

Hyundai se nuwe Creta is hier

04/12/2020

Die Hyundai Creta was nog altyd een van die gewildste modelle in sy klas en sedert 2017 is net meer as 14 800 eenhede verkoop. Die tweede geslag Creta met ‘n besonderse nuwe stilering is in Desember 2020 bekendgestel. Die nuwe Creta is 20 cm langer en 10 cm breër as voorheen en sy asafstand […]

Read More

Mercedes-Benz GLB vir selfs 7

05/11/2020

Mercedes-Benz het sy reeks sportnutsvoertuie uitgebrei met die bekendstelling van die ruim kompakte GLB wat op die A-Klas onderstel gebou is. Hierdie nuweling is die jongste model in Mercedes-Benz se kompakte reeks, wat ook die A-klas sedan en luikrug, die GLA, die CLA en die B-klas insluit. Volgens mnr. Johannes Fritz, die mede-uitvoerende hoof van […]

Read More

Padindrukke: Mahindra XUV 300 W8 1,5 TD

14/11/2019

Die marksegment wat seker besig is om die vinnigste in Suid-Afrika te groei, is dié van klein kruis-motors; minstens drie nuwe mededingers is tot dusver vanjaar in hierdie klas bekendgestel. Een daarvan is die Mahindra XUV 300, wat in die middel van die jaar op die mark gekom het en reeds besig is om homself […]

Read More

Audi stel sy tweede Q3 bekend

28/08/2019

Na die sukses van die eerste geslag Audi Q3 is die nuwe weergawe ook pas in Suid-Afrika bekendgestel Die nuwe model lyk meer sportief en aggressief as sy voorganger; aan die voorkant is ‘n nuwe agthoekige sierrooster met agt vertikale stawe wat die sportiewe karakter van die vooraansig weerspieël. Kopligte met ligdiode-tegnologie is standaard toerusting, […]

Read More

Padindrukke: Honda HR-V 1,8 Elegance

30/11/2018

Dear Daantjie Badenhorst. Dit is vanjaar twintig jaar sedert Honda die eerste HR-V internasionaal bekendgestel het. Dié eerste model was met drie of vyf deure beskikbaar en het ‘n eiesoortige voorkoms gehad waaarna jy gek was of waarvan jy hoegenaamd niks gehou het nie. In 2006 is dié model aan die mark onttrek, en die […]

Read More

Splinternuwe Suzuki Jimny in SA

01/11/2018

Die kleinste vierwielaangedrewe voertuig op die Suid-Afrikaanse mark is na ‘n modellewe van twintig jaar deur ‘n splinternuwe model vervang. Terwyl lande soos Brittanje nog steeds wag vir die voorreg, is die vierde geslag Suzuki Jimny sopas in Suid-Afrika geloods. Die nuwe Suzuki Jimny is maar net die vierde geslag, en vervang ‘n model wat […]

Read More

Renault se gewilde Captur opgeknap

18/08/2017

Sedert sy aanvanklike bekendstelling in 2015 het die Renault Captur hom gevestig as een van die gewildste klein oorkruisvoertuie op die Suid-Afrikaanse mark, met meer as 6 500 eenhede wat sedertdien verkoop is. Die tyd het egter nou aangebreek dat die Captur ‘n paar belangrike veranderinge ondergaan, en die belangrikste hiervan is die toevoeging van […]

Read More
%d bloggers like this: