Breaking News

Kruiskarre (Cross-overs)

Renault knap Duster weer op

17/11/2021

Sedert sy aanvanklike bekendstelling in 2013 het die Renault Duster ‘n gunsteling geword onder diegene wat op soek is na ‘n veelsydige motor wat goeie waarde vir geld bied. Die jongste weergawe van die Duster is nou in Suid-Afrika beskikbaar, en hoewel die basiese bakvorm nog dieselfde is, is daar sekere nuwe kenmerke wat die […]

Read More

Toyota se Urban Cruiser nou beskikbaar

08/03/2021

  Toyota Suid-Afrika het pas sy tweede model, wat in samewerking met Suzuki ontwikkel is, in Suid-Afrika bekendgestel. Die Urban Cruiser is gebaseer op die Suzuki Vitara Brezza. Die vooraansig van die Urban Cruiser bestaan uit ‘n groot sierrooster met twee horisontale stawe en die Toyota-kenteken in die middel en ligdiode-projektorkopligte aan weerskante om die […]

Read More

Suzuki Vitara Brezza is hier

09/02/2021

Suzuki het pas die gewildste sportnutsvoertuig in Indië ook in Suid-Afrika bekendgestel. Die Vitara Brezza is reeds in 2016 in Indië bekendgestel en in  2020 het die Brezza ‘n opknappingskuur ondergaan. Dit is juis die nuutste weergawe van die Brezza, wat nou in Suid-Afrika beskikbaar is. Dit is ‘n bykomende modelreeks wat die gaping tussen […]

Read More

Hyundai se nuwe Creta is hier

04/12/2020

Die Hyundai Creta was nog altyd een van die gewildste modelle in sy klas en sedert 2017 is net meer as 14 800 eenhede verkoop. Die tweede geslag Creta met ‘n besonderse nuwe stilering is in Desember 2020 bekendgestel. Die nuwe Creta is 20 cm langer en 10 cm breër as voorheen en sy asafstand […]

Read More

Mercedes-Benz se GLA groter en beter

06/11/2020

Sedert die bekendstelling van die oorspronklike Mercedes-Benz GLA is ongeveer ‘n miljoen eenhede verkoop van dié kompakte sportnutsvoertuig verkoop. Die tyd het egter nou aangebreek om die tweede geslag GLA bekend te stel. Hierdie nuweling voltooi Mercedes-Benz se hersiening van sy kompakte modelreeks, wat uit modelle met drie asafstande, voor- of vierwiel-aandrywing en petrol- of […]

Read More

Mercedes-Benz GLB vir selfs 7

05/11/2020

Mercedes-Benz het sy reeks sportnutsvoertuie uitgebrei met die bekendstelling van die ruim kompakte GLB wat op die A-Klas onderstel gebou is. Hierdie nuweling is die jongste model in Mercedes-Benz se kompakte reeks, wat ook die A-klas sedan en luikrug, die GLA, die CLA en die B-klas insluit. Volgens mnr. Johannes Fritz, die mede-uitvoerende hoof van […]

Read More

Toyota C-HR opgeknap vir 2020

26/02/2020

Skerper voorkant-stilering Veiligheidsopgraderings vir al die modelle Toyota Safety Sense nou ook in C-HR beskikbaar Apple CarPlay en Android Auto bygevoeg Driegradering-modelreeks behou (Standard, Plus en Luxury) Nuwe kleure, waaronder Inferno Orange en Passion Red   Toyota se kompakte kruisvoertuig, die CH-R se ontwerp, veiligheid en toerusting is opgedateer vir 2020. Die hernuwe Toyota C-HR […]

Read More

Mitsubishi se Xpander Cross kom in 2020

27/11/2019

Mitsubishi Motors het aangekondig dat sy Suid-Afrikaanse reeks binnekort met die Mitsubishi Xpander Cross uitgebrei gaan word. Die Xpander Cross sal eers in Indonesië op die mark kom en daarna in ander dele van die wêreld bekendgestel word.  Dit is ‘n klein veeldoel-voertuig met sportnuts-voertuigstilering. Die standaard weergawe van die Xpander is reeds in 2017 […]

Read More

Padindrukke: Mahindra XUV 300 W8 1,5 TD

14/11/2019

Die marksegment wat seker besig is om die vinnigste in Suid-Afrika te groei, is dié van klein kruis-motors; minstens drie nuwe mededingers is tot dusver vanjaar in hierdie klas bekendgestel. Een daarvan is die Mahindra XUV 300, wat in die middel van die jaar op die mark gekom het en reeds besig is om homself […]

Read More

VW se T-Cross hier

20/09/2019

Die Volkswagen T-Cross is nou in Suid-Afrika beskikbaar. Die T-Cross kan beskryf word as ‘n kruiskar (Crossover) en sluit hom by Volkswagen se twee sportnutsvoertuie, die Tiguan en die Touareg, aan, Die T-Cross modelle vir die Suid-Afrikaanse mark word in Navarra in Spanje vervaardig. Aanvanklik sal twee modelle, die Comfortline en die Highline, beskikbaar wees, […]

Read More
%d bloggers like this: