Breaking News

Landwind

Padindrukke: Landwind 5 2,0 T Flagship 8 AT

20/02/2019

Deur Daantjie Badenhorst. Sedert die Landwind 5 in 2015 in Suid-Afrika bekendgestel is, het hy in klein getalle verkoop, maar steeds genoeg om sy voortgesette bemarking volhoubaar te hou. Die reeks is intussen uitgebrei met die toevoeging van twee modelle met ‘n outomatiese ratkas met agt gange, waaronder ‘n nuwe topmodel met die gepaste (?) […]

Read More
%d bloggers like this: