Breaking News

Lexus

Nuwe NX lui volgende hoofstuk vir Lexus in

10/03/2022

Die splinternuwe tweedegeslag Lexus NX is pas in Suid-Afrika bekendgestel en lui die volgende hoofstuk in Lexus se geskiedenis in. Die nuwe model spog met ‘n gewaagde nuwe ontwerprigting, en die nuwe kragbronne verteenwoordig ‘n reuse sprong vooruit in dinamiese werkverrigting danksy die kenmerkende Lexus Driving Signature. Daarom is dit veel meer as net die […]

Read More

Lexus wys sy groot veldryer

10/11/2021

Lexus het pas die tweede model van sy nuwe geslag sportnutsvoertuie aan die internasionale media gewys. Die nuwe Lexus LX is gebaseer op die Toyota Land Cruiser 300, en deel dieselfde meganiese spesifikasies.  Die nuwe model is die opvolger van die oorspronklike LX, wat reeds in 1996 bekendgestel is en goed ontvang is as gevolg […]

Read More

Hibriede-kragbron voortaan standaardtoerusting vir Lexus UX

23/07/2021

In 2019 is ie Lexus UX vir die eerste keer in Suid-Afrika bekendgestel; destyds met die keuse van ‘n petrol- en hiberiede-kragbron. Lexus Suid-Afrika het egter pas bekendgemaak dat die petrol-modelle aan die reeks onttrek is en dat die UX voortaan net met ‘n hibriede-enjin beskikbaar sal wees. Die UX is die intreemodel van Lexus […]

Read More

Lexus ES opgeknap vir 2021

20/04/2021

  Met Lexus se toetrede in 1989 tot die internasionale mark, was die ES een van die eerste modelle wat op daardie stadium bekendgestel was. Die ES is positief deur kopers ontvang en ongeveer 2,65 miljoen eenhede van die  sewe verskillende generasies is wêreldwyd verkoop, wat tot dusver van hom ‘n staatmaker in Lexus se […]

Read More

Nuwe Lexus IS byna hier

25/03/2021

Die jongste Lexus IS sal van die eerste week in April in Suid-Afrika beskikbaar wees. Vir die eerste keer sal die IS net met ‘n hibriede-kragbron beskikbaar wees, aangesien die mark vir hierdie tipe enjin die afgelope vyf jaar geweldige groei getoon het en  die skuif van diesel na hibriede-enjins teen ‘n vinnige pas sal […]

Read More

Lexus se sportnutse nou luukser

09/11/2020

Lexus het pas aangekondig dat sekere van sy sportnutsvoertuie voortaan met nuwe toerusting sal spog.  Die LX is die vlagskip van die reeks, en is een van die min voertuie wat weelde met ware veldry-vermoë en sitplek van tussen vyf en agt mense kan kombineer.  Twee modelle is beskikbaar, naamlik die LX 570 en die […]

Read More

Lexus se nuwe IS aanstaande jaar hier

02/11/2020

Die jongste weergawe van die Lexus IS is pas Australië bekendgestel en die goeie nuus is dat dié nuweling op pad is na Suid-Afrika. Lexus Suid-Afrika se eerste voorraad sal na verwagting in die eerste kwartaal van 2021 hier aankom en die bekendstelling sal kort daarna plaasvind. Die plaaslike reeks sal uit drie modelle bestaan, […]

Read More

Lexus brei UX-reeks uit

18/05/2020

Lexus het pas ‘n nuwe model by sy UX-reeks gevoeg, wat beteken dat daar nou altesaam vier modelle beskikbaar is. Die nuweling is die intree-vlak model met die hibriede-kragbron, wat as die UX 250h EX bekendstaan. Die reeks bestaan nou uit die UX 200 EX, die UX 250h EX, die UX 250h SE en die […]

Read More

2019 Wesbank Brandstofbesparingsrit: Die storie agter die “Rit”.

28/11/2019

Deur Gerrie Smit Met die pas afgelope 2019 Wesbank Brandstofbesparingsrit, het Suid-Afrika nou weer ‘n barometer van werklike brandstofverbruik in operasionele toestande  nadat die jaarlikse Total Brandstofbesparingsrit in 2014 tot einde geloop het. Die Total Besparingsrit was ‘n projek wat deur die Pretoriase Motorklub sedert 1977 gereël was om te bepaal watter motors die mees […]

Read More

Renault Captur wen besparingsrit

18/11/2019

Die eerste Wesbank-besparingsrit het die afgelope naweek ten einde geloop, en het in ‘n tweestryd tussen Renault en Suzuki ontaard. Die stryd tussen hierdie twee vervaardigers het die heeltyd voortgeduur en albei vervaardigers het op ‘n stadium voorgeloop. Met die kritieke laaste hervulling in Kaapstad het Renault se drie voertuie, die Captur, die Duster Techroad […]

Read More
%d bloggers like this: