Breaking News

Maserati

Maserati Ghibili kry hibriede-krag

20/07/2020

In 2013 het Maserati die klassieke Ghibili-naam laat herleef  met die bekendstelling van die hedendaagse Ghibili-sedan, en nou het dié Italiaanse vervaardiger ‘n nuwe weergawe by die reeks te voeg. Die uitdaging met die ontwikkeling van die Ghibili Hybrid, die eerste Maserati met ‘n hibriede-kragbron, was om vorendag te kom met ‘n model wat, te […]

Read More
%d bloggers like this: