Breaking News

Mazda

Watter voertuie koop Suid-Afrikaners in 2021?

01/03/2021

Klein en goedkoop… Watter voertuie koop Suid-Afrikaners in 2021 en wie anders kan hierde vraag beantwoord as die hoof van die organisasie, wat die meeste verskillende soort motors in die land verkoop?   Volgens mnr Corné Venter, die uitvoerende hoof van Motus Retail and Rental, het Suid-Afrikaanse motoriste se koopgewoontes al begin verander selfs voordat […]

Read More

Mazda stel CX-30 in Suid-Afrika bekend

04/02/2021

Mazda Suid-Afrika het pas sy jongste sportnuts-voertuig, die CX-30, wat by die Geneefse Motorskou in 2019 onthul is en sedert April 2019 internasionaal beskikbaar is, in Suid-Afrika bekendgestel. Hierdie nuweling vul die gaping tussen die CX-3 en die CX-5 en is die tweede model van Mazda se nuwe geslag voertuie wat hier bekendgestel word.  Die […]

Read More

10 Suid-Afrikaanse klassieke motors.

06/04/2020

Deur Daantjie Badenhorst. Daantjie Badenhorst, MotorPlus se spesialis-skrywer het 10 klassieke motors wat in Suid-Afrika beskikbaar was uitgesonder as gesogte versamelaarsitems. — As jy die geld, die geduld en tegniese vaardighede het om ‘n klassieke motor te onderhou, sal jy ‘n motor kan besit wat net soveel aandag as ‘n nuwe een kan trek, mits […]

Read More

Mazda 2 opgeknap vir 2020

27/12/2019

Mazda Suid-Afrika het 2019 afgesluit deur ‘n opgeknapte Mazda2-reeks vir 2020 bekend te stel. Soos voorheen, sal die reeks bestaan uit die Active, die Dynamic, die Individual en die Hazumi, maar al die modelle sal voortaan toegerus word met dieselfde 1,5 liter petrol-enjin met vier silinders wat 82 kW teen 6 000 opm en wringkrag […]

Read More

2020 se nuwe motors

25/10/2019

Die einde van 2019 is naby, en daarom het dit tyd geword om te bespiegel oor watter nuwe motors in 2020 in Suid-Afrika bekendgestel gaan word. MotorPlus is bewus van ‘n paar nuwelinge, maar daar is ook een of twee waarvan ons nog nie seker is nie en daar is altyd die moontlikheid dat sommige […]

Read More

Mazda nou vyf jaar op sy eie in SA

04/10/2019

Op 1 Oktober 2014 het Mazda Suid-Afrika vir die eerste keer in jare onafhanklik sake begin doen nadat dié vervaardiger eers deel van die Sigma Motorkorporasie en later deel van Samcor en van Ford SA was. Hierdie mylpaal gee die maatskappy die kans om terug te kyk na die hoogtepunte van die afgelope vyf jaar.  […]

Read More

Mazda se nuwe Drie is hier

19/07/2019

Nadat meer as 12 000 eenhede van die sesde geslag Mazda 3’s in Suid-Afrika verkoop is, is die sewende geslag in Julie 2019 vrygestel Soos voorheen is die 2019 Mazda 3 as ‘n luikrug en ‘n sedan beskikbaar, maar hoewel hulle ‘n naam deel, beskik hulle oor uiteenlopende karaktertrekke. Die luikrug is meer dinamies en die […]

Read More

Padindrukke: Mazda CX-5 2,2 DE Akera AWD

18/03/2019

Sedert sy aanvanklike bekendstelling in 2012 het die Mazda CX-5 ‘n gunsteling onder liefhebbers van sportnutsvoertuie geword. Die nuwe reeks is in 2017 bekendgestel, en danksy ‘n groot model-reeks het hy weer eens ‘n gewilde keuse in hierdie marksegment geword. Motorplus het die vlagskip van die reeks, die 2,2 DE Akera AWD, getoets. Die buitestilering […]

Read More

Mazda se 2017 CX-5

15/05/2017

Sedert sy aanvanklike bekendstelling in 2012 het die CX-5 die topverkoper in Mazda se plaaslike modelreeks geword. Die CX-5, die model waarmee Mazda se SkyActiv-tegnologie bekendgestel is, was in 120 lande wêreldwyd beskikbaar en het  het vir ‘n kwart van Mazda se totale verkoopsyfers gesorg. In Suid-Afrika is daar omtrent 350 eenhede maandeliks verkoop. Dit […]

Read More

Mazda se BT 50-bakkies is vir die buitelewe

14/02/2017

Die nuwe geslag Mazda BT 50-bakkies wat in 2012 in Suid-Afrika bekendgestel is, het die konvensionele werkesel-beeld van ‘n bakkie uitgedaag en is dit as ‘n aktiewe leefstylbakkie bemark. Die gedagte was dat hierdie bakkie nie as ‘n werkesel sou gebruik word nie, maar dat dit ‘n leefstylvoertuig sou wees. Nou het dié bakkie ‘n […]

Read More
%d bloggers like this: