Breaking News

Mercedes-Benz

Nuwe SL het plek vir vier

04/11/2021

Die jongste weergawe van een van die mees legendariese sportmotors ter wêreld is pas aan die internasionale media bekendgestel. In 1954 het Mercedes-Benz die wêreld verstom met die bekendstelling van die 300 SL, wat onder meer beskikbaar was met kenmerkende vlerkdeure. Benewens hierdie model was ‘n afslaankap ook beskikbaar, en oor ‘n tydperk van byna […]

Read More

Mercedes-Benz Vito vier kwarteeu met opgeknapte reeks

06/04/2021

Die Mercedes-Benz Vito vier vanjaar sy 25ste verjaardag, en Mercedes-Benz Suid-Afrika het pas ‘n opgeknapte weergawe van dié gewilde reeks, waarvan daar al 1,8 eenhede wêreldwyd verkoop is, bekendgestel.  Soos voorheen is daar drie verskillende weergawes, naamlik die paneelwa, die Mixto, ‘n kruising tussen ‘n paneelwa en ‘n minibus wat plek vir ses insittendes bied […]

Read More

Mercedes-Benz se GLA groter en beter

06/11/2020

Sedert die bekendstelling van die oorspronklike Mercedes-Benz GLA is ongeveer ‘n miljoen eenhede verkoop van dié kompakte sportnutsvoertuig verkoop. Die tyd het egter nou aangebreek om die tweede geslag GLA bekend te stel. Hierdie nuweling voltooi Mercedes-Benz se hersiening van sy kompakte modelreeks, wat uit modelle met drie asafstande, voor- of vierwiel-aandrywing en petrol- of […]

Read More

Mercedes-Benz GLB vir selfs 7

05/11/2020

Mercedes-Benz het sy reeks sportnutsvoertuie uitgebrei met die bekendstelling van die ruim kompakte GLB wat op die A-Klas onderstel gebou is. Hierdie nuweling is die jongste model in Mercedes-Benz se kompakte reeks, wat ook die A-klas sedan en luikrug, die GLA, die CLA en die B-klas insluit. Volgens mnr. Johannes Fritz, die mede-uitvoerende hoof van […]

Read More

Mercedes-AMG stel kragtigste viersilinders nóg bekend

31/08/2020

Mercedes-AMG het pas die kragtigste vier-silinder motors tot nog toe in Suid-Afrika bekendgestel. Die A 45 S  4-MATIC en CLA 45 S 4-MATIC is ontwerp met die doel om nuwe standaarde in hul marksegment te stel, en om ‘n ongeëwenaarde bestuurs-ervaring te bied. Die turbo-aangejaagde twee-liter enjin in albei modelle lewer 310 kW teen 6 […]

Read More

Mercedes-AMG se 35-reeks is hier

31/08/2020

Mercedes-AMG het pas drie nuwe intreemodelle, die A 35 4MATIC luikrug en sedan, en die CLA 35 4 MATIC, in Suid-Afrika bekendgestel. Aangesien die 35-modelle se ontwikkeling met die van die A-klas saamgeval het, was dit moontlik om die AMG – DNS van die begin af in die 35-modelle in te bou. Die 35-reeks is […]

Read More

Mercedes-Benz V 300d nou beskikbaar

27/08/2020

Toe die Mercedes-Benz V-klas in 2015 vir die eerste keer in Suid-Afrika bekendgestel is, het hy nuwe standaarde vir luuksheid, veiligheid en status in sy klas gestel. In 2019 het die reeks ‘n aantal detail-veranderinge ondergaan, en ‘n nuwe neus, asook ‘n meer sportiewe binneruim gekry. Nou het Mercedes-Benz die nuwe V 300d by hierdie […]

Read More

2020 se nuwe motors

25/10/2019

Die einde van 2019 is naby, en daarom het dit tyd geword om te bespiegel oor watter nuwe motors in 2020 in Suid-Afrika bekendgestel gaan word. MotorPlus is bewus van ‘n paar nuwelinge, maar daar is ook een of twee waarvan ons nog nie seker is nie en daar is altyd die moontlikheid dat sommige […]

Read More

Mercedes-Benz se nuwe CLA

22/10/2019

Toe die oorspronklike Mercedes-Benz CLA in 2013 bekendgestel is, het dit ‘n splinternuwe marksegment vir kompakte vier-deur-koepees geskep.  Omtrent 750 000 eenhede van die CLA is sedertien wêreldwyd verkoop en 75% van Europese eienaars het daarna weer ‘n Mercedes-Benz voertuig gekies.  Die tweede geslag van hierdie suksesvolle reeks is sopas in Suid-Afrika vrygestel. Die nuwe […]

Read More

Mercedes-Benz stel A-klas sedan bekend

10/10/2019

Vroeër in 2019 was die nuwe A-klas die eerste model-reeks van Mercedes-Benz sedert die W 124 in 1987 wat as Suid-Afrika se Motor van die Jaar aangewys is. Aanvanklik was dié reeks net as ‘n luikrug beskikbaar, maar Mercedes-Benz het pas die jongste toevoeging, die A-klas sedan, in Suid-Afrika bekendgestel. Volgens mnr. Selvin Govender, die […]

Read More
%d bloggers like this: