Breaking News

Mitsubishi

Mitsubishi Pajero Sport-reeks opgeknap en uitgebrei

18/09/2020

Mitsubishi Motors het pas ‘n opgeknapte weergawe van sy Pajero Sport-reeks bekendgestel en die reeks uitgebrei met die toevoeging van nog ‘n 4×4-model. Die reeks bestaan nou uit die 4×2, die 4×4 en ‘n nuwe 4×4 top-model bekend as die Exceed. Die Pajero Sport het ‘n belangrike model in Mitsubishi se Suid-Afrikaanse reeks geword en […]

Read More

Mitsubishi se Triton Xtreme is hier

11/06/2020

Mitsubishi Motors het pas ‘n nuwe toevoeging tot sy Triton-bakkiereeks bekendgestel. Die Triton Xtreme sal net in een model beskikbaar wees, naamlik ‘n dubbel-kajuit 4×4 met ‘n outomatiese ratkas. Volgens Nic Cambpell, die algemene bestuurder van Mitsubishi Motors Suid-Afrika is ‘n bakkie vir Suid-Afrikaners nie net ‘n werkesel nie maar ‘n status-simbool wat hulle bo […]

Read More

Só lyk Mitsubishi se planne vir 2020

09/06/2020

Voordat die inperking weens COVID 19 aangekondig is, het Mitsubishi die nuwe ASX, die Eclipse Cross Turbo en die nuwe Outlander in Suid-Afrika bekendgestel. Dié vervaardiger is egter nie van plan om stil te sit nie, en drie nuwelinge sal binnekort hul plaaslike debuut maak. Die heropening van handelaars tydens vlak 3 van die inperking […]

Read More

Mitsubishi se Outlander nou goedkoper

12/03/2020

Te midde van ‘n moeilike jaar vir verskeie motorvervaardigers het Mitsubishi ‘n toename in verkope getoon en het nou ‘n derde nuwe model vir 2020 bekendgestel: Die nuwe Mitsubishi Outlander. Die Outlander is nie net opgeknap nie, maar die nuwe model se prys is R 60 000 laer as dié van sy voorganger.  Die heel eerste […]

Read More

Mitsubishi se Eclipse Cross kry ‘n turbo

27/02/2020

Met die loodsing van die Mitsubishi Eclipse Cross in 2019 het Mitsubishi Suid-Afrika belowe om ‘n turbo-aangejaagde model by die reeks te voeg.Die belofte is gehou en die Eclipse Cross 1,5 Turbo is sopas bekendgestel. Die oorspronklike Eclipse Cross was, volgens Mitsubishi Motors SA se hoof-bestuurder mnr. Nic Campbell, ‘n treffer van die begin af […]

Read More

Mitsubishi ASX opgeknap vir 2020

14/02/2020

  Die Mitsubishi ASX is in September 2011 vir die eerste keer in Suid-Afrika bekendgestel en dié model het ‘n gunsteling geword onder veral jong gesinne wat toegang tot die sportnutsvoertuig-leefstyl wou kry. Nou is die ASX opgeknap vir die 2020-modeljaar en spog met nuwe buitestilering asook ‘n opgeknapte binnekant en verbeterde meganika. Volgens Nic […]

Read More

2019 Wesbank Brandstofbesparingsrit: Die storie agter die “Rit”.

28/11/2019

Deur Gerrie Smit Met die pas afgelope 2019 Wesbank Brandstofbesparingsrit, het Suid-Afrika nou weer ‘n barometer van werklike brandstofverbruik in operasionele toestande  nadat die jaarlikse Total Brandstofbesparingsrit in 2014 tot einde geloop het. Die Total Besparingsrit was ‘n projek wat deur die Pretoriase Motorklub sedert 1977 gereël was om te bepaal watter motors die mees […]

Read More

Mitsubishi se Xpander Cross kom in 2020

27/11/2019

Mitsubishi Motors het aangekondig dat sy Suid-Afrikaanse reeks binnekort met die Mitsubishi Xpander Cross uitgebrei gaan word. Die Xpander Cross sal eers in Indonesië op die mark kom en daarna in ander dele van die wêreld bekendgestel word.  Dit is ‘n klein veeldoel-voertuig met sportnuts-voertuigstilering. Die standaard weergawe van die Xpander is reeds in 2017 […]

Read More

Mitsubishi se Mirage op pad terug

19/11/2019

Die jongste weergawe van Mitsubishi se Mirage is pas oorsee bekendgestel en sal binnekort by die Thailand Internasionale Motor-uitstalling vertoon word. Die nuwe reeks sal beskikbaar wees as ‘n luikrug en ‘n sedan, en sal oor die nuwe Dynamic Shield-vooraansig wat deel van Mitsubishi se huidige ontwerprigtig is, beskik. Daar is ligdiode-kopligte aan weerskante van […]

Read More

Renault Captur wen besparingsrit

18/11/2019

Die eerste Wesbank-besparingsrit het die afgelope naweek ten einde geloop, en het in ‘n tweestryd tussen Renault en Suzuki ontaard. Die stryd tussen hierdie twee vervaardigers het die heeltyd voortgeduur en albei vervaardigers het op ‘n stadium voorgeloop. Met die kritieke laaste hervulling in Kaapstad het Renault se drie voertuie, die Captur, die Duster Techroad […]

Read More
%d bloggers like this: