Breaking News

Motor-van-die-Jaar

SA se Motor van die Jaar vir 2021 is die Peugeot 2008 SUV

27/09/2021

Die Peugeot 2008 SUV is Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2021. Die algehele derde plek is deur die BMW 4-reeks ingeneem, terwyl die Toyota Hilux dubbelkajuit as naaswenner gekies is. Benewens sy alghele oorwinning en Motor van die Jaar-titel vir 2021 het die Peugeot 2008 ook die jurie se toekenning vir uitnemendheid gewen. […]

Read More

Geen petrol vir Motor van die Jaar nodig nie

21/04/2020

Die Jaguar i-Pace is as die SA Gilde van Motor joernaliste (SAGMJ) se Motor van die Jaar vir 2020 aangewys. Dit is die eerste keer dat ‘n Jaguar die toekenning wen, asook die eerste oorwinning vir ‘n elektriese motor en hierdie toekenning volg op die Europese- en Wêreld-Motor van die Jaar-titels wat die i-Pace in […]

Read More

2019 Motor-van-die-Jaar se finaliste is bekend

21/11/2018

Die 12 finaliste van die Autotrader SA en SA Gilde van Motorjoernaliste (SAGMJ) se 2019 se Motor van die Jaar is: Alfa Romeo Stelvio Mercedes Benz A Class Nissan Micra Volvo XC40 Porsche Cayenne Hyundai Kona Suzuki Swift Suzuki Jimny Mitsubishi Pajero Sport Renault Duster Honda Civic Type R Lexus ES   Hierdie finaliste sal […]

Read More

Opel is gevestig in Suid-Afrika

20/09/2018

Alhoewel General Motors, wat Opel-voertuie voorheen in Suid-Afrika bemark en versprei het, hul werksaamhede in Suid-Afrika gestaak het, is Opel egter steeds aktief in Suid-Afrika. Na meer as 80 jaar is Suid-Afrika is Opel een van die oudste voertuig-handelsmerke in die land. In 2017 het die SA Gilde vir Motorjoernaliste (SAGMJ) die Opel Astra as […]

Read More

Laaste BMW 3-reeks in Rosslyn vervaardig

23/02/2018

Die einde van ‘n era het aangebreek toe die laaste BMW 3-reeks model op 21 Februarie in dié vervaardiger se fabriek in Rosslyn buite Pretoria van die produksielyn af gekom het. Sedert 1983 is vyf geslagte BMW 3-reekse en altesaam 1 191 604 eenhede van hierdie gewilde kompakte premium motor in die Rosslyn-fabriek vervaardig.  Die rede vir die staking van die vervaardiging van die BMW 3-reeks in Suid-Afrika, is omdat BMW SA eerder die fabriek wil aanwend om voortaan die nuwe BMW X3 te vervaardig.

Read More
%d bloggers like this: