Breaking News

Motorsport

Formule 1 in 1960 – Brabham verdedig sy titel

09/06/2020

In 1959 het Jack Brabham die eerste Formule 1-renjaer geword wat ‘n wêreldtitel kon wen in ‘n motor met ‘n enjin wat agter die renjaer gemonteer is. Die vraag was natuurlik of hy hierdie sukses in die eerste seisoen van die nuwe dekade kon nadoen. Brabham se Cooper-spanmaat, Bruce Mc Laren, het die laaste wedren […]

Read More

Sestig jaar sedert eerste Lotus-oorwinnig

28/05/2020

Op 12 April 2020 het die motorsportwêreld afskeid geneem van die renjaer wat beskou word as die beste renjaer ooit wat nooit ‘n wêreld-kampioenskap kon gewen het nie, toe Sir Stirling Moss in die ouderdom van negentig jaar oorlede is. Moss het sestien Grand Prix-oorwinnings behaal, en een van sy bestes het sestig jaar gelede […]

Read More

Sebastian Vettel verlaat Ferrari

12/05/2020

Hoewel die 2020 Formule 1-seisoen weens COVID 19 nog nie kon begin nie, is daar reeds groot nuus. Scuderia Ferrari het aangekondig dat die viermalige wêreld kampioen Sebastian Vettel die span na ses jaar gaan verlaat. Vettel het 14 wedrenne vir Ferrari gewen; die derde meeste naas Michael Schumacher en Niki Lauda. Vetttel het sy […]

Read More

Aytron‌ ‌Senna‌ ‌(1960-1994)‌

03/05/2020

Op 1 Mei 1994 het die motorsport wêreld een van sy legendes verloor toe Ayrton Senna in ‘n ongeluk tydens die San Marino Grand Prix dood is. Aytron Senna da Silva is op 21 Maart 1960 in die Brasiliaanse stad Sao Paulo gebore en het in 1981 aan enkelsitplek-wedrenne in Engeland begin deelneem.  Hy was […]

Read More

Sir Stirling Moss (1929-2020)

14/04/2020

Die legendariese renjaer Sir Stirling Moss, wat beskou is as “die beste Formule 1-renjaer wat nooit die wêreld kampioenskap kon wen nie”, is op Sondag 12 April 2020 in die ouderdom van 90 jaar oorlede. Sy sestien Grand Prix-oorwinnings is die meeste deur ‘n jaer wat nie die wêreld kampioenskap kon wen nie. Dis ironies […]

Read More

1980- Williams se eerste kampioenskap

06/04/2020

In 1979 het Jody Scheckter die eerste Suid-Afrikaanse renjaer geword wat die Formule 1-wêreld kampioenskap kon wen.  Die vraag is of hulle hierdie prestasie in 1980 kon ewenaar. Net een span het tot op daardie stadium met turbo-aangejaagde enjins deelgeneem, naamlik Renault. Jean-Pierre Jabouille het die eerste Franse renjaer geword wat sy tuiswedren in ‘n […]

Read More

Motorsport hoogtepunte

27/02/2020

Deur Neels Rabe.   Die motorsport-fokus die afgelope week, vanuit ‘n Suid-Afrikaanse oogpunt, was Brad Binder se aanpassing in MotoGP. Hy is die eerste Suid-Afrikaner sedert Kork Ballinton in die vroeë tagtigs om Suid-Afrika in die wêreld se top motorfietsklas te verteenwoordig. Tydens die eerste paar dae van toets op die Sepang renbaan is hy […]

Read More

Motorsport: Terugblik op Dakar 2020

05/02/2020

Motorhistorikus, Daantjie Badenhorst, neem Dakar 2020 in oēnskou en verduidelik hoekom dit so ‘n geskiedkundige gebeurtenis was.   Beste Dakar nog vir Suid-Afrikaners Hoewel die Dakar-wedren waarskynlik altyd onthou sal word vir Carlos Sainz (senior) se derde oorwinning, almal in verskillende vervaardigers se voertuie, Ricky Brabec se oorwinning in die motorfietsafdeling wat ook Honda se […]

Read More

Dakar 2020 Dag 2

07/01/2020

Die tweede dag van vanjaar se Dakar-wedren was besonders vir Suid-Afrikaanse deelnemers aangesien drie renjaers podiumplekke behaal het, waaronder twee skof-oorwinnings.   Motor-afdeling. Giniel de Villiers, wat vir die Toyota Gazoo Racing-span jaag, het ‘n baie goeie tweede dag beleef en die skof in die motor-kategorie gewen. Op die eerste dag het hy vier keer […]

Read More

Suid-Afrikaners in Dakar 2020 #dakar2020

03/01/2020

  Deur Neels Rabe Dakar 2020 begin Sondag 5 Januarie, en duur tot Vrydag 17 Januarie. Dit was seker onvermydelik dat die Dakar-organisasie ‘n slagoffer van sy eie sukses sou word. Die kostes verbonde aan hierdie reuse wedren het te veel geword vir gasheerlande Argentinië, Chili en Bolivië. Hul onttrekking het beteken dat die 2019 […]

Read More
%d bloggers like this: