Breaking News

Noble

Nissan se Magnite op pad na Suid-Afrika

27/10/2020

Nadat Nissan die afgelope jaar of wat redelik stil was, het dié vervaardiger pas ‘n model bekendgestel wat binnekort in Suid-Afrika beskikbaar sal wees. Die Magnite is Nissan se mededinger in die snelgroeiende marksegment vir kompakte sportnuts-voertuie en is ‘n bewys van die maatskappy se toewyding aan Suid-Afrika asook Afrika suid van die Sahara. Die […]

Read More

Opel se spesiale Corsa 120Y bekendgestel

07/03/2019

Ter viering van Opel se 120 ste bestaansjaar het Opel aangekondig dat ‘n spesiale model, die Opel Corsa 120Y (vir 120 Years) Special Edition, wat op die Corsa 1,0 T Enjoy gebaseer is, vrygestel is. Die Corsa 1,0T Enjoy het in 2017 sy kategorie in die jaarlikse Cars.co.za-verbruikers toekennings gewen, en hoewel die Corsa vir […]

Read More
%d bloggers like this: