Breaking News

Opel

Een platform, drie motors

14/08/2020

In 1975 het Suid-Afrika die eerste land ter wêreld geword waar Peugeot en Citroën saam begin werk het. Sedertdien het hierdie twee maatskappye saamgesmelt en die PSA-groep gevorm. Opel en Vauxhall het in 2017 deel daarvan geword; dit het gemaak dat Opel en Vauxhall-modelle deesdae op Peugeot- en Citroën-platforms gebou word. Een voorbeeld hiervan is […]

Read More

Vier nuwe modelle vir Opel in 2020

13/01/2020

Opel het groot planne vir 2020. Opel het pas aangekondig dat nie minder nie as vier nuwe modelle in 2020 in Suid-Afrika bekendgestel gaan word. Die eerste nuwe model is die opgeknapte Astra, wat in die tweede kwartaal op die mark kom. In die derde kwartaal volg twee nuwelinge; die Zafira Life en die Vivaro-paneelwa. […]

Read More

Rewolusionêre Opel Kadett

27/11/2019

Deur Daantjie Badenhorst. In die 1970’s het die meeste Europese motor-vervaardigers hul agterwiel-aangedrewe klein motors vervang met voorwiel-aangedrewe modelle, maar ‘n handjievol vervaardigers het lank gewag voordat hulle die sprong gewaag het. Een daarvan was General Motors, wat eers sy eerste voorwiel-aangedrewe model vir die Europese mark in 1979 bekendgestel het. Die Opel Kadett sou […]

Read More

Opel vervoer gou nog meer mense en goedere

28/08/2019

Opel het pas aangekondig dat sy reeks vroeg in 2020 uitgebrei gaan word met die toevoeging van ‘n nuwe paneelwa en minibus, albei met name wat nie onbekend aan die Suid-Afrikaanse publiek is nie. Die eerste Zafira-veeldoelvoertuig is twintig jaar gelede vir die eerste keer internasionaal geloods, maar die nuwe een, die vierde geslag, is […]

Read More

Opel Combo Life

06/08/2019

Nadat die jongste Opel Combo-paneelwa in Julie 2019 in Suid-Afrika op die mark gekom het, is die passasiersweergawe, die Combo Life, ‘n maand later ook bekendgestel. By Autobest 2019 in Brussels in België is die Combo Life deur ‘n paneel van 31 kundige joernaliste uit 31 lande aangewys as die beste kopie onder Europese motors. Die […]

Read More

Opel se Crossland X kry gou dieselenjin

05/06/2019

Die Opel Crossland X-reeks gaan gou uitgebrei word met die toevoeging van ‘n nuwe model. Dié intreevlak-sportnuts voertuig uit die Opel-stal sal van einde Junie af met ‘n turbo-diesel enjin beskikbaar wees. Die diesel model se spesifikasie-vlak sal dieselfde as dié van die Crossland X Enjoy wees, maar die verskil is dat hy toegerus sal […]

Read More

Opel se mensekarweiers op pad na Suid-Afrika

29/05/2019

Nadat die Opel Combo Cargo, die huidige Internasionale Paneelwa van die Jaar, onlangs in Suid-Afrika bekendgestel is, het dié Duitse vervaardiger aangekondig dat die passasiers-weergawe, die Combo Life, in die derde kwartaal van die jaar hier beskikbaar sal wees. Die Combo Life is as die beste kopie op die Europese mark bekroon en tydens die […]

Read More

Opel Astra Sport kry outomatiese ratkas

23/05/2019

Die Opel Astra-reeks in Suid-Afrika is pas uitgebrei met die bekendstelling van die 1,6 T Sport met ‘n outomatiese ratkas. Benewens die nuwe ratkas spog die nuweling ook met ‘n OPC-stilerings-pakket terwyl ‘n kantel- en-skuifsondak opsioneel beskikbaar is. Die oogmerk met die nuwe model is om ‘n nuwe model beskikbaar te stel wat so goed […]

Read More

Opel se bekroonde Combo is hier

02/05/2019

Kort nadat die nuwe Opel Combo as Internasionale Paneelwa van die Jaar aangewys is, is hy in Suid-Afrika bekendgestel. Die nuwe Combo is met ‘n kort en lang asafstand in Suid-Afrika beskikbaar, met lengtes van 4 403 en 4 753 mm onderskeidelik, en albei modelle het ‘n sleep-kapasiteit van 1 250 kg. Hoewel dit in […]

Read More

Opel se Corsa Blitsbuks

12/04/2019

Die legendariese GSI-modelnaam gaan binnekort weer sy verskyning maak, wanneer die Corsa GSI in Suid-Afrika in Mei 2019 op die mark kom. Hoewel die nuweling as ‘n verrigtings-model beskou kan word, is die fokus deesdae op alledaagse bestuursgenot en daar word nie meer so sterk klem gelê op die GSI-kenteken se wedren geskiedenis nie. Daar […]

Read More
%d bloggers like this: