Breaking News

Padindrukke

Padindrukke: Mazda se nuwe BT 50 3,0 Individual 4×4

25/11/2021

Die Mazda BT 50 is die jongste bakkie op die Suid-Afrikaanse mark en slegs as ‘n dubbelkajuit beskikbaar. Die Mazda se BT 50 3,0 Individual 4×4-bakkie is die vlagskip in die Mazda se reeks bakkies. Dit beteken dit is Mazda se top bakkie is, wat met die ander bakkie-vervaardigers se glansbakkies moet meeding. Glansbakkies soos […]

Read More

Padindrukke: Suzuki Dzire 1,2 GL

03/05/2021

Prys: R 200 900 Maksimum kraglewering: 61 kW @ 6 000 opm Wringkrag: 113 Nm @ 4 200 opm Enjin kapasiteit: 1 197 cm³ Ons hou van: Waarde vir geld, brandstof-doeltreffendheid, goeie naverkoopdiens, aantreklike voorkoms Ons hou nie van: Agtersitplek kan nie platgevou word nie; GLX-afwerking nie beskikbaar nie, onregverdige Uber-stigma soos met ander soortgelyke motors Die marksegment […]

Read More

Padindrukke: Suzuki Vitara Brezza 1,5 GLX

28/04/2021

Prys: R 289 900 Maksimum kraglewering: 77 kW @ 6 000 opm Wringkrag: 136 Nm @ 4 400 opm Enjinkapasiteit: 1 462 cm³ Ons hou van: Goeie toerustingsvlalk, omvattende waaborg en diensplan, moontlike lae onderhoudskostes Ons hou nie van: Net twee lugsakke, gebrek aan stabiliteitsbeheer   In 1988 het Suzuki ‘n splinternuwe marksegment geskep met die bekendstelling van […]

Read More

Padindrukke: Suzuki S-Presso 1,0 S-Edition

06/10/2020

Die COVID 19-inperking het ‘n groot invloed gehad op die koop-gewoontes van Suid-Afrikaanse motoriste, en dis nie meer so maklik om ‘n nuwe motor te koop nie. Die intreevlak-segment van die plaaslike mark het daarom al hoe belangriker geword, en daar is ‘n aantal mededingers wat vir minder as R 200 000 beskikbaar is. Suzuki was […]

Read More

Padindrukke: Isuzu D-Max 3,0 TD LX 4×4 dubbelkajuit

06/09/2020

Deur Daantjie Badenhorst In 2018 het Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) besluit om die “KB”-benaming vir sy bakkiereeks met “D-Max” te vervang, terwyl die reeks self ook ‘n paar veranderinge ondergaan het. Die nuwe LX-handratmodel het sedertien ‘n sesgangratkas verkry en MotorPlus het die kans gekry om die dubbelkajuitmodel onder hande te neem. Die D-Max verskil […]

Read More

Padindrukke: Haval H6C 2,0 T Luxury 6-DCT

12/03/2020

Deur Daantjie Badenhorst.   Nadat Haval in 2017 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, het hulle die reeks gou uitgebrei met die bekendstelling van die H6C. MotorPlus het pas die H6C Luxury 6-DCT, die vlagskip van hierdie reeks, met die vriendelike samewerking van CMH Haval Silver Lakes, vir ‘n paar dae getoets. Die H6C moet […]

Read More

Padindrukke: GWM Steed 5 2,0 VGT SX dubbelkajuit

25/02/2020

Deur Daantjie Badenhorst.   In 2007 was Great Wall Motors (GWM) die eerste Chinese motor-maatskappy wat tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het. Verskeie maatskappye wat daarna gevolg het, soos Foton, Meiya, Gonow en ander, het gou van die toneel verdwyn maar GWM het sy produkte gedurig verbeter en volhoubaar gebly. Een rede vir sy sukses […]

Read More

Padindrukke: Haval H1 1,5 VVTI

22/02/2020

Deur Daantjie Badenhorst. Met Haval se aankoms in Suid-Afrika in 2017 was een van die modelle in hulle arsenaal die Haval H1. Die H1 het, sedert sy bekendstelling, nog min aandag in die media gekry; daarom is dit goed dat ons die geleentheid gekry het om een onder hande te neem. Die buitestilering van die […]

Read More

Padindrukke: Haval H2 1,5 T Luxury Outomaties (2020 model)

14/02/2020

Kwaliteit ontmoet Waarde vir Geld. Nadat Haval in 2017 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, het dié Chinese vervaardiger se gewildheid al hoe meer toegeneem. Die een model wat veral die publiek se verbeelding aangegryp het, was die H2, wat pas ‘n aantal detailveranderinge ondergaan het. Motor Plus het, met die vriendelike samewerking van CMH […]

Read More

Padindrukke: Renault Kwid 1,0 SCe Climber en Expression AMT

01/02/2020

Toe Renault die Kwid in 2016 vir die eerste keer in Suid-Afrika bekendgestel het, moes dié vervaardiger venynige en soms genadelose kritiek verduur as gevolg van sy gebrek aan veiligheids-kenmerke, maar dit het nie gekeer dat hy een van die gewildste motors op die plaaslike mark geword het nie. Nadat ABS-remme vroeër vanjaar standaard toerusting […]

Read More
%d bloggers like this: