Breaking News

Porsche

Porsche knap sy Macan op

23/07/2021

Sedert die aanvanklike bekendstelling van die Porsche Macan is 600 000 eenhede wêreldwyd verkoop, en die meeste eienaars tot dusver was mense wat vir die eerste keer ‘n Porsche gekoop het. Die Macan is in 2015 aangewys as die Suid-Afrikaanse Gilde van Motor-joernaliste se Motor van die Jaar, en ‘n opgeknapte reeks vir die 2022-modeljaar is […]

Read More

Porsche 911 GTS gou in Suid-Afrika beskikbaar

02/07/2021

In 1963 het Porsche vir die eerste keer ‘n model met die GTS-kenteken bekendgestel toe die 904 GTS sy verskyning gemaak het. Nou het Porsche aangekondig dat die nuwe weergawe van die 911 Carrera GTS , wat die gaping tussen die Carrera S en die Turbo sal vul, voor die einde van die jaar in […]

Read More

Porsche wys sy nuwe Targa

21/05/2020

Tydens die Frankfurtse Motorskou van 1965 het Porsche ‘n nuwe weergawe by sy 911-reeks gevoeg. Die Targa was die eerste 911 met ‘n oop dak, en is vernoem na die Targa Florio-uithouwedren wat van 1906 af op die Italiaanse eiland Sicilië plaasgevind het. Dit was nie ‘n volle afslaankap nie, en het eerder ‘n verwyderbare […]

Read More

Nuwe Porsche elektries gelaai

10/09/2019

Die Taycan, want ander Porsches kan nie Porsche het pas die jongste toevoeging tot sy modelreeks bekendgestel; en hierdie keer is dit ‘n model met ‘n verskil. Die Taycan is die eerste elektriese model uit die Porsche-stal  en die bekendstelling van hierdie nuweling is tegelyk op drie kontinente, naamlik Noord-Amerika, Asië en Europa, gehou. Die Taycan […]

Read More

Porsche se Macan-reeks kry nuwe vlagskip

29/08/2019

Die Porsche Macan-reeks het pas ‘n nuwe vlagskipmodel gekry. Die Macan Turbo spog met ‘n nuwe 2,9 liter V6-enjin met twee turbo-aanjaers, met 10% meer krag ten spyte van ‘n laer verplasings-inhoud. Wanneer die opsionele Sport Chrono-pakket gekies word, kan die nuweling binne 4,3 sekondes van 0 tot 100 km/h versnel terwyl hy ‘n topsnelheid […]

Read More

Porsche brei 718-reeks uit

19/06/2019

Porsche het pas aangekondig dat sy 718 Cayman- en Boxster-reeks uitgebrei is met die toevoeging van twee nuwe modelle. Die 718 Spyder en 718 Cayman GT 4 is gemik op die ware geesdriftige wat op soek is na kompromislose bestuurs-genot en uitsonderlike padhou-vermoë waardeer. Die twee modelle is onderskeidelik op die Boxster en die Cayman […]

Read More

Porsche se Cayenne word ‘n koepee

25/03/2019

Porsche het sy uiters suksesvolle Cayenne-reeks pas uitgebrei met die bekendstelling van die Cayenne-koepee, wat meganies dieselfde as die gewone Cayenne is maar ‘n paar uniueke stilerings kenmerke het. Die hoogtepunte van die Cayenne-koepee sluit onder meer ‘n aanpasbare drukvlerk, ‘n unieke, skuinser agterkant en ‘n agterste banksitplek met die eienskappe van twee afsonderlike sitplekke […]

Read More

Porsche 911 kry afslaankap-weergawe

10/01/2019

Die nuwe model sal aanvanklik in ‘n 911 Carrera S Cabriolet en ‘n 911 Carrera 4S Cabriolet beskikbaar wees. Die nuwe model se dak, wat ‘n geïntegreerde glas-agterruit bevat hidrouliese werking wat maak dat die dak vinniger as voorheen oop- en toegemaak kan word. Dit duur slegs twaalf sekondes om dit reg te kry, en die dak kan teen snelhede van tot 50 km/h oop- of toegemaak word.

Read More

Porsche-handelaars sien nou ook om na klassieke modelle

27/03/2018

Meer as 70% van alle motors wat die afgelope 70 jaar deur Porsche vervaardig is, is nog op die pad. Dit is dus belangrik dat Porsche as ‘n maatskappy ook omsien na eienaars wat ouer Porsche modelle besit. Die oplossing is die Porsche Klassieke Vennootskap toevoeging tot sekere bestaande Porsche handelaars waardeur 63 Porsche handelaars […]

Read More

Nuwe Porsche 718-reeks het ‘n trotse geskiedenis

16/01/2017

Porsche het einde 2016 die Boxster en Cayman 718-modelle in Suid-Afrika bekend gestel. Volgens MotorPlus se motorgeskiedskrywer, Daantjie Badenhorst, was Porsche se legendariese Spyder-modelle met die 550- en 718-benamings nog altyd gekenmerk deur ‘n middelgemonteerde enjin, liggewig-ontwerp en -stilering en kragtige en doeltreffende vier-silinderenjins. “Hierdie motors was geskik vir baan- en heuwelrenne (“Hillclimbing”) en Porsche […]

Read More
%d bloggers like this: