Breaking News

Proton

Proton gou terug in Suid-Afrika

04/05/2022

Die Maleisiese vervaardiger Proton is gereed om na ‘n afwesigheid van tien jaar na Suid-Afrika terug te keer. Die maatskappy het ‘n ooreenkoms met die CMH-groep onderteken om sy motors in Suid-Afrika te versprei. Die eerste twee modelle wat hier bekendgestel sal word, is die X 50 en X 70, gevolg deur die jongste weergawe […]

Read More
%d bloggers like this: