Breaking News

Rolls-Royce

Toyota knap minibusse op

12/01/2021

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het ‘n aantal verbeteringe aan sy Hi-Ace en Quantum-reekse aangekondig. Die Hi-Ace Ses’fikile is Suid-Afrika se gewildste minibus en te midde van die COVID 19-pandemie het Toyota besluit om ‘n opgegradeerde bestuurderskerm aan te bring. Dit is gedoen om die veiligheid van pendelaars en taxi bestuurders te verbeter. Hierdie skerm, wat […]

Read More

Einde van die pad vir legendariese enjin

04/06/2020

Deur Daantjie Badenhorst   Die legendariese Rolls-Royce- en Bentley V8-enjin wat al sedert die 1950’s in produksie was, het die einde van sy leeftyd bereik. Dié enjin is ontwikkel nadat Rolls-Royce en Bentley na hul hoofkantoor in Crewe geskuif het. In die vroeë 1950’s is Jack Philips, die senior enjin ontwerper, gevra om ‘n vertroulike […]

Read More

Net 1000 van Rolls-Royce se 1/18 skaal van die Cullinan

21/05/2020

Rolls-Royce bied ook uitnemendheid in klein skaal. As jy nie kan ry nie, kan jy darem speel. Met die COVID 19-pandemie kan mense dalk nie hul motors ten volle benut of geniet nie, maar Rolls-Royce het pas vorendag gekom met iets wat selfs in die gemak van ‘n sitkamer geniet kan word. Dié maatskappy het […]

Read More

Rolls-Royce Cullinan

21/01/2019

Omtrent drie jaar gelede het Rolls-Royce aangekondig dat die wêreld se duurste en weelderigste bekendgestel sou word; dit sou voldoen aan die vraag na ‘n voertuig vir diegene wat op soek was na weelde, werkverrigting en veelsydigheid wat nog nooit tevore in die marksegment vir sportnuts-voertuie beskikbaar was nie. Die gevolg hiervan was die Cullinan, […]

Read More

Rolls-Royce Motors doen die beste ooit

19/01/2019

Terwyl ander vervaardigers ‘n vasgestelde lys spesifikasies het waaruit voornemende kopers kan kies, gee Rolls-Royce sy kopers vrye teuels om hulle eiesoortige Rolls-Royce met unieke spesifikasies soos die koper dit verkies, te bestel. 

Read More
%d bloggers like this: