Breaking News

Sportnutsvoertuie

Isuzu stel mu-X nommer twee bekend

16/11/2021

  Wag ‘n bietjie, Isuzu-liefhebbers, die nuwe D-Max-bakkie is nog nie beskikbaar nie, maar …   Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) het ‘n voorsmaak gegee van wat om van die nuwe Isuzu D-Max bakkiereeks, wat in die maatskappy se fabriek in die Nelson Mandelabaai-metrogebied vanaf 2022 vervaardig sal word, te verwag met die bekendstelling van die […]

Read More

Hyundai Kona opgeknap

23/07/2021

Sedert die Hyundai Kona in 2018 in Suid-Afrika bekendgestel is, is 1699 eenhede plaaslik van die hand gesit. Dit beteken dat die Kona uitblink in sy klas van kompakte sportnutsvoertuie. Die tyd het egter aangebreek vir die bekendstelling van die nuwe, opgeknapte weergawe wat voorlopig in drie modelle beskikbaar sal wees, naamlik die 2,0 Executive, […]

Read More

Ford Everest raak sporttief

29/03/2021

Ford het pas sy Everest-reeks uitgebrei met die toevoeging van die Sport, wat op die Everest XLT-model gebaseer is en in 4×2- en 4×4-weergawes beskikbaar is. Die Sport word aangedryf deur dieselfde tweeliter-turbo-diesel enjin as die XLT wat 132 kW teen 3 500 opm oplewer en ‘n wringkrag van 420 Nm teen 1 750 opm […]

Read More

Hyundai se Palisade in 2021 hier

19/12/2020

Hyundai se top in die reeks sportnutsvoertuig, die Palisade, sal in 2021 ook in Suid-Afrika bekend gestel word. Die Palisade is aanvanklik net vir die Amerikaanse mark bedoel, maar sedertdien is ‘n model met regterhand-stuur ontwikkel en Australië is die eerste regterhand-stuurmark waar die palisade bekendgestel is. Die Palisade sal sy plek bo-aan Hyundai se […]

Read More

Land Rover knap Discovery gou op

10/11/2020

Meer as dertig jaar lank al is die Land Rover Discovery een van die gewildste sportnutvoertuie ter wêreld, en Land Rover Suid-Afrika het aangekondig dat die jongste weergawe vroeg aanstaande jaar hier beskikbaar sal wees. Die nuwe model sal ‘n opgeknapte weergawe van die bestaande een wees en ‘n keuse van twee Ingenium-ses-silinder enjins bied. […]

Read More

Mercedes-Benz GLB vir selfs 7

05/11/2020

Mercedes-Benz het sy reeks sportnutsvoertuie uitgebrei met die bekendstelling van die ruim kompakte GLB wat op die A-Klas onderstel gebou is. Hierdie nuweling is die jongste model in Mercedes-Benz se kompakte reeks, wat ook die A-klas sedan en luikrug, die GLA, die CLA en die B-klas insluit. Volgens mnr. Johannes Fritz, die mede-uitvoerende hoof van […]

Read More

Mitsubishi se Eclipse Cross kry ‘n turbo

27/02/2020

Met die loodsing van die Mitsubishi Eclipse Cross in 2019 het Mitsubishi Suid-Afrika belowe om ‘n turbo-aangejaagde model by die reeks te voeg.Die belofte is gehou en die Eclipse Cross 1,5 Turbo is sopas bekendgestel. Die oorspronklike Eclipse Cross was, volgens Mitsubishi Motors SA se hoof-bestuurder mnr. Nic Campbell, ‘n treffer van die begin af […]

Read More

Padindrukke: Haval H2 1,5 T Luxury Outomaties (2020 model)

14/02/2020

Kwaliteit ontmoet Waarde vir Geld. Nadat Haval in 2017 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, het dié Chinese vervaardiger se gewildheid al hoe meer toegeneem. Die een model wat veral die publiek se verbeelding aangegryp het, was die H2, wat pas ‘n aantal detailveranderinge ondergaan het. Motor Plus het, met die vriendelike samewerking van CMH […]

Read More

Mitsubishi ASX opgeknap vir 2020

14/02/2020

  Die Mitsubishi ASX is in September 2011 vir die eerste keer in Suid-Afrika bekendgestel en dié model het ‘n gunsteling geword onder veral jong gesinne wat toegang tot die sportnutsvoertuig-leefstyl wou kry. Nou is die ASX opgeknap vir die 2020-modeljaar en spog met nuwe buitestilering asook ‘n opgeknapte binnekant en verbeterde meganika. Volgens Nic […]

Read More

Haval vernuwe die H2 vir 2020

05/02/2020

Sedert Haval  tot die Suid-Afrikaanse mark in 2017 toegetree het, het die H2 sportnutsvoertuig groot byval by die publiek en die motormedia gevind. Die H2 het bewys dat dit ‘n kwaliteit voertuig is, wat besonderse waarde vir geld bied. Vir 2020 het Haval Suid-Afrika twee nuwe H2 modelle bekendgestel om die vorige H2-modelle te vervang. […]

Read More
%d bloggers like this: