Breaking News

Subaru

Subaru XV effens opgeknap

11/05/2021

Subaru het pas ‘n opgeknapte weergawe van die XV in Suid-Afrika bekendgestel. Die nuwe model word van buite onderskei deur ‘n nuwe ontwerp vir die onderste sierrooster met bykomende kontoere vir die rondom die misligte en die ontwerp-elemente van die stamper. Nuwe masjien-afgewerkte allooiwiele van 17 of 18 duim word gebruik en die reeks kleure […]

Read More

Subaru se nuwe Outback op pad na Suid-Afrika

25/03/2021

Subaru het aangekondig dat die nuwe Outback binnekort in Suid-Afrika beskikbaar sal wees. Die reeks sal uit twee modelle bestaan, en albei sal aangedryf word deur ‘n kragtiger 2,5 liter bokser-enjin met regstreekse inspuiting. Verdere inligting oor kraglewering en werkverrigting is egter nog nie bekendgemaak nie. Die twee afwerkingsvlakke staan bekend as Field en Touring, […]

Read More

Subaru se opgekikkerde Forester gou hier

12/01/2021

Sedert die Subaru Forester 24 jaar gelede vir die eerste keer bekendgestel is, het dit dié Japanse vervaardiger se gewildste modelreeks geword. Nou het Subaru Suid-Afrika aangekondig dat die Forester-reeks vir 2021 in Maart beskikbaar sal wees, en die reeks sal twee modelle met ‘n nuwe 2,5 liter-enjin  insluit. Die nuwe vlagskip sal die 2,5 […]

Read More

Splinternuwe Forester is hier

19/12/2018

Meer as twintig jaar nadat die oorspronklike Subaru Forester bekendgestel is, is die vyfde geslag van dié gewilde Japanese sportnutsvoertuig nou ook in Suid-Afrika beskikbaar. Die Forester het deur die jare ‘n uiters belangrike rol in die vestiging van die Subaru-handelsnaam in Suid-Afrika gespeel en dit was nog altyd Subaru se mees suksesvolle model in […]

Read More

Padindrukke: Subaru Impreza 2017 2,0i S-ES Lineartronic CVT

20/12/2017

Die Impreza is beter toegerus, en goedkoper, as die mededingers van die Duitse vervaardigers. Die goedkoper Japanese modelle kan nie met die waarde, wat die Impreza as ‘n uitstaande permanente vierwielaangedrewe sportiewe sedan bied, meeding nie

Read More

Nuwe Subaru XV

29/09/2017

Die nuwe Subaru XV wat in Julie 2017 in Suid-Afrika bekendgestel is,  is ‘n oorkruisvoertuig met Subaru se bekende simmetriese vierwierlaandrywingstelsel en ‘n nuwe Boxer-enjin van twee liter. Die nuwe model het ook die groter modelle se X Mode-stelsel wat sy veldryvermoë aansienlik verbeter deur net ‘n knoppie te druk. Boonop is die nuwe XV […]

Read More
%d bloggers like this: