Breaking News

Top Vyf

Die Toyota Yaris GR: Tydren- en padmotor in een.

12/01/2020

Toyota het sopas sy tydren-geïnspireerde GR Yaris internasionaal bekendgestel. Die “GR”-letters staan vir Gazoo Racing, Toyota se motorwedren-afdeling. Die Yaris GR is ontwikkel uit Toyota se suksesvolle deelname aan die Wêreldtydrenkampioenskap (WRC). Met die Yaris GR word motorsportontwerp en -tegnologie na die wêreld van die padmotor toe gebring. Die Yaris GR word aangedryf deur ‘n […]

Read More

2019 Wesbank Brandstofbesparingsrit: Die storie agter die “Rit”.

28/11/2019

Deur Gerrie Smit Met die pas afgelope 2019 Wesbank Brandstofbesparingsrit, het Suid-Afrika nou weer ‘n barometer van werklike brandstofverbruik in operasionele toestande  nadat die jaarlikse Total Brandstofbesparingsrit in 2014 tot einde geloop het. Die Total Besparingsrit was ‘n projek wat deur die Pretoriase Motorklub sedert 1977 gereël was om te bepaal watter motors die mees […]

Read More

Renault Captur wen besparingsrit

18/11/2019

Die eerste Wesbank-besparingsrit het die afgelope naweek ten einde geloop, en het in ‘n tweestryd tussen Renault en Suzuki ontaard. Die stryd tussen hierdie twee vervaardigers het die heeltyd voortgeduur en albei vervaardigers het op ‘n stadium voorgeloop. Met die kritieke laaste hervulling in Kaapstad het Renault se drie voertuie, die Captur, die Duster Techroad […]

Read More

Suzuki behaal rekordverkope in Julie

08/08/2019

Suzuki Suid-Afrika het in Julie vanjaar ‘n rekordgetal eenhede in Suid-Afrika verkoop. Die 1577 eenhede wat in dié maand verkoop is, verbeter die rekord van 1 479 eenhede wat in Junie vanjaar opgestel is met 6.6%.  Deur alle markverwagtings te oortref, het Suzuki sy markaandeel van 3,4% na 5,3% opgestoot; daarby sal die 75 000ste Suzuki in […]

Read More

Toyota Hilux is Vyftig

09/07/2019

‘n Erkenning aan die Toyota Hilux legende. Deur Daantjie Badenhorst. Vyftig jaar gelede, in 1969 het Toyota ‘n nuwe handelsvoertuig bekendgestel, wat nie net hul Corona-bakkie, die Dyna en die Stout bakkie sou aanvul nie, maar seker ook die gewildste naam in die geskiedenis van die hele Suid-Afrikaanse motorbedryf sou word. Die Toyota Hilux sou […]

Read More

Motorbedryfverslag: Voertuigverkope in September

04/10/2018

In September is 957 minder voertuie in Suid-Afrika verkoop as in September 2017. In totaal is 49 670 voertuie in September verkoop met Toyota as die grootste bydraer tot hierdie syfer. Toyota het 12 351 voertuie verkoop wat basies ‘n kwart van al die voertuigverkope in die land teenwoordig. Die Suid-Afrikaanse motorbedryf het ook gesorg dat 36 […]

Read More
%d bloggers like this: