Breaking News

Toyota

Toyota vier veldryer se sewe dekades

10/12/2021

In 1951 is die Toyota Land Cruiser vir die eerste keer in Japan bekendgestel en ter viering daarvan het Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) pas ‘n beperkte model bekendgestel. Die nommer 70 het spesiale betekenis vir Toyota, want dit is die modelnommer vir die Land Cruiser-reeks wat uit die 76-stasiewa, die 78-tweedeurstasiewa en die 79-enkel- en […]

Read More

Toyota knap Hilux se afwerkingsvlak op

10/11/2021

Die Toyota Hilux is nie net die gewildste bakkie in Suid-Afrika nie, maar ook natuurlik die topverkoper onder alle voertuie op die plaaslike mark. In Augustus 2020 is die reeks hersien met die bekendstelling van die Legend en die Legend RS terwyl die SRX-modelbenaming plek gemaak het vir ‘n nuwe Raider-model; nou is verdere aanpassings […]

Read More

Toyota se nuwe mensekarweier is hier

29/10/2021

Die afgelope dertig jaar was ‘n bekostigbare mensekarweier byna deurentyd deel van Toyota se Suid-Afrikaanse modelreeks. Die Venture is in 1991 bekendgestel, gevolg deur die Condor in 2000, die eerste geslag Avanza in 2006 en die tweede geslag Avanza in 2012. Toyota het egter nou ‘n splinternuwe model in hierdie segment in Suid-Afrika op die […]

Read More

Toyota Corolla Cross kan reeds bestel word

27/09/2021

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het pas aangekondig dat bestellings vir die Corolla Cross, wat in November vanjaar bekendgestel word, reeds op dié vervaardiger se webtuiste geplaas kan word. Twee enjin keuses sal beskikbaar wees, naamlik die 1,8 liter vier-silinder enjin met sestien Kleppe asook die hibriede-kragbron van 1,8 liter wat ook pas vir die Corolla […]

Read More

Toyota brei sy RAV 4-reeks uit

27/09/2021

Toyota het pas sy RAV 4-reeks uitgebrei met die bekendstelling van die GX Hybrid, wat die jongste hibriedetegnologie met modelle soos die Prius en die Corolla Hybrid deel. Die RAV 4 Hybrid word aangedryf deur ‘n 2,5 liter viersilinder enjin met regstreekse inspuiting en die Atkinson-siklus wat ook in die Corolla Hybrid gebruik word. In […]

Read More

Toyota Corolla kry hibriedekrag

27/09/2021

In 1997 het Toyota die eerste model met ‘n hibriede-enjin internasionaal bekendgestel. Die Prius was ‘n toonaangewende motor wat petrol- en elektriese krag vir die eerste keer gekombineer het, en  nou het Toyota ook besluit om sy hibriede-tegnologie vir die eerste keer vir die Corolla beskikbaar te stel. Dit was veral in reaksie op onlangse […]

Read More

Toyota se groot Cruiser byna hier

10/08/2021

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het onlangs aangekondig dat sy nuwe Land Cruiser-vlagskip gou bekendgestel sou word, en meer inligting is pas bekendgemaak. Die Land Cruiser 300 sal met twee enjins en drie spesifikasievlakke beskikbaar wees. Die twee enjins is ‘n 3,5 liter petrol enjin met twee turboaanjaers en ‘n 3,3 liter turbo-diesel enjin; albei word […]

Read More

Toyota se veldryer vier sewentig jaar

10/08/2021

Toyota se legendaariese veldryer, die Land Cruiser, vier vanjaar sy sewentigste verjaardag.  Die Land Cruiser is aanvanklik in 1951 bekendgestel en het as die BJ bekendgestaan. Die BJ is aanvanklik vir militêre gebruik ontwerp, maar toe die model na die burgerlike mark  uitgebrei is, het die Land Cruiser-benaming in 1954 ontstaan. Die idee was dat […]

Read More

Toyota bied meer bekostigbare finansiering

10/08/2021

Toyota Suid-Afrika Motors se finansiële afdeling het pas ‘n nuwe reeks finansieringsopsies bekendgestel wat daarop gemik is om meer buigsame bepalings te bied en die toekomstige waarde van sy voertuie te verbeter. Toyota Financial Services South Africa (TFSSA) se nuwe aanbod is deel van ‘n belangrike inisiatief om redelike finansierings-opsies te bied wat bekostig-baarheid en […]

Read More

Toyota Land Cruiser weer vir Voetspore-ekspedisie ingespan

23/07/2021

Die Voetspore-span het pas met sy vyftiende ekspedisie in 21 jaar begin, en weer eens word die Toyota Land Cruiser hiervoor ingespan. Die reis neem die span na die bron van die Zambezi-rivier; die vierde grootste rivier in Afrika; hulle reis aanvanklik deur Botswana na die grensoorgang by Kasane. Daarna  vertrek hulle na Livingstone in […]

Read More
%d bloggers like this: