Breaking News

Uitry

Gaan ry in Toyota Quantums by Woordfees

11/03/2020

Die 2020- Toyota Universiteit van Stellenbosch (US) Woordfees het die netjiese universiteit in die dorp Stellenbosch op ’n artistieke manier oorgeneem. Dit moet egter nie verbasend wees nie, aangesien hierdie ekstravaganza vir kuns en kultuur iets vir almal het – insluitend musiek, visuele kuns, opstaan-komedie, teater, dans en meer. Trouens, meer as 1 000 items […]

Read More

Wesbank-brandstofbesparingsrit 2019

05/11/2019

Wie onthou nog die Total-besparingsrit, wat sedert die laat 1970’s ‘n jaarlikse instelling was? Die resultate wat met die eertydse Total Brandstofbesparingsrit verkry was, was ‘n goeie maatstaf van wat die motoris van sy motor se brandstofverbruik kan verwag. Aangesien die meeste brandstofverbruiksyfers deesdae onder laboratoriumtoestande getoets word en sekere motorpublikasies wel hul eie  toetse […]

Read More

Van Pretoria na Kaapstad in ‘n Toyota Hilux

06/08/2019

Van Silverton in Pretoria na Kaapstad in ‘n Toyota Hilux met alpakkas en Bless Bridges. Een van die ware legendes van die Suid-Afrikaanse motorbedryf, die Toyota Hilux, vier vanjaar sy vyftigste verjaardag en om dit te vier, het MotorPlus se Daantjie Badenhorst, of beter bekend as Daantjie Dinamiet, ‘n reis van Pretoria na Kaapstad in […]

Read More

Spesiale VW Caravelle met vierwiel-aandrywing nou in SA

13/10/2018

VW Caravelle PanAmericana gaan orals. Goeie nuus vir kampeerders of mense wat die lang pad wil vat, is dat die perfekte mikro-bus nou in Suid-Afrika beskikbaar is danksy Volkswagen Suid-Afrika, wat voortaan ‘n spesiale weergawe van sy Caravelle-minibus, die PanAmericana, gaan invoer. Die PanAmericana kombineer die weelde-items van die bestaande Caravelle met Volkswagen se 4Motion-vierwielaandrywingstelsel […]

Read More
%d bloggers like this: